Bible Emergency Numbers, Like You, Afrikaans, Christian Quotes, Quote Art, Spiritual Inspiration, Christians, Scriptures, Verses

Special Quotes, Goeie Nag, Bible Quotes, Afrikaans, Prayers, Lisa, Summer Recipes, Biblical Quotes, Prayer

My kinders hoef nie te dink ek is 'n super ouer nie. Hulle moet net weet ek is 'n gewone ouer wat afhanklik is van 'n super God. Hy alleen het die krag wat ons nodig het.

My kinders hoef nie te dink ek is 'n super ouer nie. Hulle moet net weet ek is 'n gewone ouer wat afhanklik is van 'n super God.

Afrikaans Quotes, Positive Thoughts, Evening Greetings, Goeie More, Friends, Special Quotes, Bible, Biblia, Boyfriends

Afrikaanse Quotes, Qoutes, Pallets, Verses, Amen, Motivational, Christ, Bible, Pinterest Pallets

Afrikaans, Bible Verses, Scriptures, Qoutes, Prayer, Eid Prayer, Dating, Scripture Verses, Quotations

Posts, Portuguese Quotes, Inspirational Thoughts, Facebook, Sunrise, Abs, Happiness, Thoughts, Messages

Jy moet op 'n punt kom waar jy moet besef dat jou situasie nie verewig dieselfde sal bly nie; dat jou hart weer sal heel word en dat jy sal ophou sukkel.  Die waarheid is, dat jy net deur 'n seisoen gaan wat'n verval datum het. Jy sal daar deur groei en verander. Die lewe sal aangaan en jy sal oorleef.

Kos, Scriptures, Verses, Afrikaans, Bible Verses, Scripture Verses

Jesus, ek wil mense dien in die werksplek vandag sodat hulle U sien en nie vir my nie.  Help my om asseblief om onderdanig te wees en te besef geen taak is benede my nie. Maak my hart dankbaar vir alle geleenthede want dit vergroot my grondgebied vir U.

Dit is gewoonlik gedurende die storms in ons lewens waar die Here ons vra om uit die boot te klim en Hom te volg. Hy weet wanneer dit goed gaan met ons, sal ons nie so maklik ons gemak opgee om Hom te vertrou nie.

Afrikaanse Quotes, Ministry, Hearts, Heart

Ons is vir hierdie wêreld geskape, maar ons is nie van hierdie wêreld nie. Jy gaan meer dae ervaar waar jy nie inpas nie, maar moet nie hierdie verwerping persoonlik opvat nie. Dit is Jesus in jou wat aanstoot gee, want die wêreld is die vyand se speelplek. Jou vergoeding is in die Hemel so moet nie moed verloor nie, hou jy net aan om Sy lig deur jou te skyn.

Die spykers wat Jesus se hande en voete deurboor het, is naas die kruis die grootste herinnering van die Vader se liefde vir ons. Net soos jy nie dit met jou kaal hande kan verwoes nie, so ook sal niks op hierdie aarde of hemel en hel jou kan skei van Sy liefde vir jou nie.

Pinterest
Search