Afrikaans

Collection by Esmerelda

16 
Pins
"Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder." (Habakuk 3:17-18) Bible Art, Bible Quotes, Bible Verses, Good Night Prayer, Good Night Quotes, Counselling Training, Afrikaans Quotes, Faith In Love, Counseling

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Ek staan hier verdor voor U, My eie krag kan niks vernu. Nou vra ek U Redder en Heer, Hier is my lewe, neem beheer. Here gee my krag teen Satan, U weet hoe want U is raadman. Vul my met U liefde en Gees, Pantser my om sterk te wees. Scripture Verses, Bible Scriptures, Bible Quotes, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Inspirational Qoutes, Morning Blessings, Good Night Quotes, Dear God

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Ek weet dat ek aan die einde van my lewe voor U moet staan om verantwoording te doen vir alles wat ek voor die ewigheid aangevang het. Ek besef elke dag ek het U meer nodig as die dag te vore want my wil is selfsugtig; my emosies eensydig en my gedagtes baie ver van edel af. Help my asseblief om my gevoelens en gedagtes by U te toets  voor ek op hulle reageer veral wanneer mense se aksies en woorde my onderkry. Scripture Verses, Bible, Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Goeie More, My King, Help Me, Daily Inspiration, Forgiveness