Boerekos

Collection by Esma Venter

207 
Pins
 • 
17 
Followers
Quick and Easy Deep Fried Fritters (South African Vetkoekies) - Alta De Lange Vermaak - African Food South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Churros, Ma Baker, Snack Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes

KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Ouma Hannie-s milk pudding. South African Desserts, South African Recipes, Kos, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Cake Recipes, Ma Baker, Milk Tart

YOU - Your trusted source of news, views and interviews.

Food blogger Mari-Louis Guy and her brother Callie share two delightful recipes for weekend treats.

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes, Quick Meals, South African Dishes, South African Recipes, Mexican Recipes, Kos

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

BESTANDDELE 15 ml sonneblomolie 15 ml botter 9 hoenderdye (met vel) 2 uie, in ringe gesny 3 knoffelhuisies, grofgekap 5 kardemomsade 1 stuk pypkaneel 1 lourierblaar 5 ml fyn gemmer 1 rooibrandrissie, fyngekap 5 ml matige kerriepoeie. South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, New Recipes, Africa Recipes, Recipies, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos

Taste of Africa - Recipes

A passionate exploration of food, spices and everything that comes with it. At Taste of Africa we believe that genuine positive experiences of exotic food bring people of different cultures together. It's like travelling – in your own kitchen!

Hoenderpastei, Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Kos, Love Food, Food To Make

Hoenderpastei

Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit

Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis. Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Dinner Recipes, Oven Cooking, Fun Recipes, Diabetic Recipes, Moe's Chicken Recipe

Tamatiehoenderpot

Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle val van die been af in hierdie ryk souserige dis.

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Coffee Recipes, Recipies, Desserts, South African Dishes, South African Recipes

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…