Teks - Spr 10:17 #Afrikaans #Scripture
Deur dik en dun. Hoop _ Liefde _ Gedig _ Afrikaans
glimlag en laat jou dansende mond helderer skyn as die sterre glimlag en herinner jou hart dat vreugde steeds joune is dat dit veilig beskut is teen die wêreld en sy dinge glimlag en laat my ervaar hoe pragtig hoop op jou lippe lyk ©Linda