Tuis Kombuis

Collection by Erna Steyn

8 
Pins
 • 
42 
Followers
Erna Steyn
Karamel-broodrolletjies

Pampoenbrood

Dié brood smaak die eerste dag op sy lekkerste. Rooster die res die volgende oggend vir ontbyt en smeer marmelade op.

Aartappelkoek met preie en spek

Dié luukse koek kan as ’n maaltyd op sy eie met slaai voorgesit word óf as bygereg saam met braaivleis of oondgebakte hoender.

Gevulde eiervrug

’n Geurige, maar stewige vegetariese gereg óf bykos.

botterskorsiekaaskoek-main

Oondgeroosterde botterskorsiekaaskoek

’n Lekker middagete saam met ’n bak vars slaai!

Tamatiesop met tortellini

Gee jou gunsteling- tuisgemaakte tamatiesop lyf met ’n paar gevulde pastahappies. Dit maak die gereg dubbel so vullend!

Tuis Meksikaanse-koeskoesslaai-resep

Varkmaalvleis-quesadillas

Bestel jou varkmaalvleis vooraf by jou slagter of supermark. Gebruik dit op dieselfde dag, of sorg dat dit vakuumverpak is en hou dit in die vrieskas.

varkvleis-quesadillas-main

Varkmaalvleis-quesadillas

Bestel jou varkmaalvleis vooraf by jou slagter of supermark. Gebruik dit op dieselfde dag, of sorg dat dit vakuumverpak is en hou dit in die vrieskas.

Aartappelfrittata met mieliepitte en murgpampoentjies

’n Frittata bly maar vir my ’n reddingsboei. Jy kan dit met letterlik enigiets maak en dis altyd lekker, vullend en voedsaam.