Heerlike Flopvrye Pannekoek - Wenner
Vinnige Tert
South African Banana Bread - Teach Me Mommy
South African Banana Bread A delicious traditional South African recipe for banana bread! Kid friendly too!
Melkkos
RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)
RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)
[Resep] Brodedelle | Maroela Media
Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.
LEKKERSTE WORTELKOEK OOIT
Melkkos
Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…
Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…
South African Lemon Meringue Tart
A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!
Oondgebakte soetpatats
Oondgebakte soetpatats, Dis die lui manier van patats maak - terwyl jy agteroorsit en ontspan.
South African Recipes | JAN ELLIS PUDDING
Beste Melktert Ooit – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat…