Vinnige Tert
Anderste Pap en Wors
Grenadellatert met vyf bestanddele
Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…
Mieliebrood
Huisgenoot
Kaas-en-mieliebrood
Sit voor saam met braaivleis of met ontbyt.
Braaibolletjies met roomsous en kaas
Dis selfs nog lekkerder as die klassieke braaibroodjie.
Flatervrye souttertjies
Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!
DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER Maak 12 PAP: 750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE: Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk papmen
[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media
ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.
Kaas en Bacon Poffers [muffins]
Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.
Dis die een! || Resepte || Ouma Koekie se Biedouw-tuna || Druk
Kondensmelk-Suurlemoen Tert
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek
Maalvleis-en-aartappelgebak
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.
Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...
Lip lekker Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie
Kors 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout sowat 65 g margarien of botter Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit Vulsel 250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai 250 g ham 250 ml kaas, gerasper …