My weergawe van dié Mexikaanse dis bevat min vet en elke hap is ’n smaaksensasie. Ek maak die quesadillas met botterbone in kerriesous, maar jy kan enige ander bone gebruik.

Wie kan nou nee sê vir dié liplek-lekkerte? Gee dit nuwe lewe met 
’n bietjie kaneel.

Wie kan nou nee sê vir dié liplek-lekkerte? Gee dit nuwe lewe met ’n bietjie kaneel.

Jy sal die fudge ’n paar keer moet uithaal om te roer.

Die pannekoekies word in ’n whoopie piepannetjie in die oond gebak. Dis maklik en vinnig. Jy kan dit ook in ’n pan bak, maar dis taamlik moeilik om almal ewe groot te kry.

Pinterest
Search