Afrikaans Dankie

Collection by Erika

22 
Pins
"Wees stil & weet...Ek is die Heer" __[AShooP-Tuinkuns/FB] #windpomp #Afrikaans

Dankie.. vir elke mooi boodskappie,  oomblikkies in jou gedagtes.. en dankie vir my plekkie in jou hart..

'n vriendin is  *vitamine vir die siel *minerale vir troos *koolhidrate vir daai dae  wat jy 'n hupstoot nodig het.. *'n pleister  vir 'n nerfaf gemoed &  * ' n pynpilletjie  as jou hart seer is...  dankie vriendin dat jy gereeld my noodhulp kassie volmaak

Dankie... vir daardie een persoon wat my altyd verstaan, wat weet iets is fout nog voor ek kon sê... Vriendin wat sou ek sonder jou in my lewe doen!!

Baie Dankie

Studiemeester

By Studiemeester maak ons leerwerk maklik, met gehalte opsommings vir leerders vanaf graad 1 tot graad 12. Ons bied opsommings wat die leerder tyd spaar en sodoende meer studeertyd voorsien. Ons help graag met take deur al die belangrike inligting bymekaar te maak vir die leerder om die taak te voltooi. Sukkel jy met klastoesprake? . Stuur jou onderwerp en ons stuur ʼn toespraak. Graad 1 tot 3 teen R120-00 per maand per graad of R1200 per jaar per graad (vooruitbetaalbaar). Graad 4 tot 12…