"When I admire the wonders of a sunset or the beauty of the moon, my soul expands in the worship of the creator." Mahatma Gandhi

Beautiful Mother Nature: Photo by lottie

Afrikaans Quotes

Here vou my toe in U liefde asb:

Afrikaanse quotes: house rules geraam in 'n mooi ou houtraam.

In ons huis .

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

liefde in ons huis

In ons huis

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

God

God

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers

DJ Opperman #Afrikana #Poësie #Afrikaans                              …

Ek het die wondere van God beskryf en al die monsters uit my hart verdryf

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16 #afrikaans #bybelvers #lockscreen

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Hoopgee-mens #Afrikaans #2bMe

Wees ’n hoopgee-mens

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Ons is almal pelgrims op reis terug huis toe.

Afrikaans Quotes, Prayer Board

Ashoop

Ashoop

Jy lewe nie sodat alles na jou sin sal gebeur nie ... Jy lewe om aan die wêreld te wys wie Jesus is.

Jy lewe nie sodat alles na jou sin sal gebeur nie . Jy lewe om aan die wêreld te wys wie Jesus is.

Pinterest
Search