Gesondheids Beskuit
BRAN BUTTERMILK RUSKS - A SOUTH AFRICAN TREAT — JAN the Journal
Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead while sipping strong coffee and nibbling on bran and buttermilk rusks. It’s not always easy living more than 8 000 kilometres away fro
Bran-beskuit
Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker.
Muesli-beskuit
Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker
[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.
Resep: Anysbeskuit | Maroela Media
Resep vir anysbeskuit om saam met 'n koppie boeretroos te geniet.
Semel karringmelk beskuit
Ontbytbeskuit
Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. • ongeveer 60 beskuite BESTANDDELE 500 g (1 blok) botter 500 ml (2 k) ligte bruinsuiker 500 ml (2 k) karringmelk 3 ekstragroot eiers 1 kg (7 k) bruismeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 300 g (1 boks) of 5 k Special K (met rooi bessies) 750 ml (3 k) semels 60 ml (4 e) sonneblomsaad 100 g (1 pakkie) pekanneute, grofgekap 125 ml (½ k) gedroogde bosbessies (cranberries) •…
Resep vir ontbytbeskuit
Beskuit en boeretroos is net die ding vir die vroeë oggend. Probeer hierdie resep •
Ontbytbeskuit
Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is
Semel-en-hawermout-saadbeskuit
Hierdie ontbytbeskuit met sy neuterige smaak is heerlik veselryk.
Maklike gesondheidsbeskuit
Tammy Wright van Fairmount, Johannesburg het hierdie resep beproef en vervolmaak nadat sy baie baksels daarvan gebak het. Nou deel sy dit graag met lesers.
Ontbytbeskuit
Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is
Mueslibeskuit
ongeveer 60 stukkies Bestanddele 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5