woorde vir my man

Erika Du Plooy17 Pins1 Followers
Daar kom 'n tyd in elke mens se lewe waar jy besef wat regtig saak maak

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Alle liefdes verhale is mooi maar ons sin is die heel mooiste

My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig met die dinge van die lewe, of het jy al jou Damaskus-oomblik belééf? Indien jy 'n wedergebore Christen is, weet jy wat presies met jou gebeur het? Is dit aan jou verduidelik? Net soos God-drie-enig, bestaan jy as mens ook uit drie dele, naamlik liggaam, siel en gees. Met jou bekering het jou gees tot bekering gekom. Jou gees het oombliklik verander. Jou siel, egter moet nou 'n vernuwingsproses ondergaan.

Seënwens | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo…

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy kan nie liefde in papier toedraai nie, maar jy kan 'n mens in 'n omhelsing toevou - onbekend

Hoekom  sien mens party  " ware" vriende  se "ware" kleure  eers as mens  hulle regtig  nodig het??

Pinterest
Search