When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

South African writers

Collection by Erika Assor

18 
Pins
 • 
6 
Followers
Afrikaans is one one of the easiest languages to learn and make you laugh. Translating Afrikaans to English, these Afrikaans idioms will make you giggle. Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, Book Quotes, Life Quotes, Teachers Aide, My Land, Idioms, Quote Posters, Collective Nouns

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

Afrikaans is one one of the easiest languages to learn and make you laugh. Translating Afrikaans to English, these Afrikaans idioms will make you giggle.

Famous South Africans - Andre P. Famous Afrikaans author, his books translated into many languages I Love Books, My Books, Story People, Out Of Africa, Celebs, Celebrities, Cape Town, Languages, Homeschooling

André Brink

Lydbokforlaget er Norges største utgiver av lydbøker. Hør lydbok på nedlastbar mp3-fil eller på CD.

Jan F. Celliers, Afrikaanse digter, medestigter van "Die Brandwag" wat bedoel was om Afrikaanse taal te bevorder. Pretoria, African History, South Africa, Persona, Writer, Top 40, Professor, Authors, Om

Jan Francois Elias Celliers was 'n Afrikaanse digter. Celliers het in 1874 met ossewa na Pretoria getrek, waar sy vader oprigter en eerste redakteur geword het van "De Volkstem". Hy het gestudeer in Pretoria, Stellenbosch, Wellington en Delft 1887-1890. Tydens die Anglo-Boere Oorlog was hy op kommando en het na die oorlog saam met sy gesin na Europa verhuis waar hy hom in die letterkunde verdiep het. In 1907 keer hy en sy gesin teruggekeer na Suid-Afrika.

Jacob Daniel du Toit, beter bekend as Totius (1877-1953) was 'n beroemde Suid-Afrikaanse digter. S.J du Toit, sy vader was die stigter van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Totius was 'n dominee by die Gereformeerde kerk in Potchefstroom. Sy nalatenskap sluit die eerste vertaling van die Bybel en die Psalms in Afrikaans in. My Land, African History, South Africa, Cool Stuff, Writer, Celebrities, People, Poetry, Heidelberg

Jacob Daniel du Toit, beter bekend as Totius (1877-1953) was 'n beroemde Suid-Afrikaanse digter. S.J du Toit, sy vader was die stigter van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Totius was 'n dominee by die Gereformeerde kerk in Potchefstroom. Sy nalatenskap sluit die eerste vertaling van die Bybel en die Psalms in Afrikaans in.

Diederik Johannes Opperman, een vd bekendste Afrikaanse digters,is op 29/9/1914 in Dundee, Noord-Natal gebore.Hy voltooi sy skoolloopbaan op Estcourt en Vryheid, verf sy M.A.-graad aan Universiteit van Pietermaritzburg.Hou skool op Pietermaritzburg en Johannesburg, en was daarna redakteur van Die Huisgenoot.In 1949 aanvaar hy ‘n lektoraat aan die Universiteit van Kaapstad, waar hy ook promoveer.Een van die belangrikste publikasies oor hierdie periode, sy Digters van Dertig, word in 1953… Snowy Mountains, Dundee, Afrikaans, Celebs, Celebrities, South Africa, Growing Up, Memories, People

Diederik Johannes Opperman, een vd bekendste Afrikaanse digters,is op 29/9/1914 in Dundee, Noord-Natal gebore.Hy voltooi sy skoolloopbaan op Estcourt en Vryheid, verf sy M.A.-graad aan Universiteit van Pietermaritzburg.Hou skool op Pietermaritzburg en Johannesburg, en was daarna redakteur van Die Huisgenoot.In 1949 aanvaar hy ‘n lektoraat aan die Universiteit van Kaapstad, waar hy ook promoveer.Een van die belangrikste publikasies oor hierdie periode, sy Digters van Dertig, word in 1953…

Johannes van Melle (11 Februarie 1887-8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was John van Melle. Hy ontvang in 1913 permanente verblyfreg. Hy werk as 'n onderwyser en begin in Nederlands en Afrikaans publiseer. Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Die verhaal van 'n boer wie se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef. Afrikaans, Persona, South Africa, Writer, Celebrities, Books, Celebs, Libros, Writers

Johannes van Melle (11 Februarie 1887-8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was John van Melle. Hy ontvang in 1913 permanente verblyfreg. Hy werk as 'n onderwyser en begin in Nederlands en Afrikaans publiseer. Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Die verhaal van 'n boer wie se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef.