A Boer commando unit composed of a father and his two sons, South Africa, 1899-1902.

The Warfare Historian: Great Anglo-Boer War, Part I: Triumph of the Boer and his Mauser Rifle My great grandfather Thomas William Dorey and 2 of his sons Pieter Daniel and Carles Edward Dorey of to war

Cornelis Broeksema - voor 'n vuurpeleton gesterf, omdat hy die wrede dade wat gepleeg is deur die Britte teenoor die vrouens & kinders in die konsentrasiekampe wyd & syd verkondig het.

Cornelis Broeksema - voor 'n vuurpeleton gesterf, omdat hy die wrede dade wat gepleeg is deur die Britte teenoor die vrouens & kinders in die konsentrasiekampe wyd & syd verkondig het.

Genl Koos de la Rey 22/10/1847 - 15/09/1914 was 'n genl gedurende 2de Vryheidsoorlog en word geag as een van die grootste militêre leiers tydens daardie konflik.De la Rey was beroemd vir sy rare gedrag teenoor sy vyande. 'n Voorbeeld: by Tweebosch op die 7/3 waar hy Lt-genl Methuen met van sy troepe gevange geneem het. Die troepe is teruggestuur en Methuen is vrygelaat omdat hy erg gewond is, De la Rey meen dat hy sou doodgaan sonder die mediese dienste wat Britte op daardie stadium kon…

Genl Koos de la Rey was generaal tydens die Boereoorlog

Generaal de Wet en sy personeel. Potchefstroom 1901 | www.myvolk.co.za | Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Christiaan de Wet is te Leeukop naby Smithfield in die Oranje-Vrystaat gebore op 7 Oktober 1854. 'n groot standbeeld ter nagedagtenis aan hom in Nederland opgerig, wat nou in die nasionale park 'De Hoge Veluwe' staan.

De Wet saam met sy staf in Brandfort afgeneem. Paar dae later sou hy na die suide vertrek, om by Sannaspos sy roemrykste oorwinning te behaal.

Piet Joubert 1831-1900 Commandant General. Acted as President of the Transvaal when the territory was annexed in 1877, joined Kruger and Pretorius to take up arms against the British. He led the commando that defeated the British at Laing's Nek, Ingogo and Majuba Hill. Joubert became commandant-general of the Transvaal and managed to crush the Jameson Raid in January 1896. He died soon after besieging Ladysmith, which proved to be disastrous....

This Day in Southern African History: 23 April, Agreement on terms to end Transvaal War is ratified


More ideas
Pinterest
Search