Pastry recipes

Collection by Eric Steenkamp

21 
Pins
 • 
6 
Followers
Vleispasteitjies

Vleispasteitjies

Crispy Wafel Deeg

Crispy Wafel Deeg

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS

Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...

KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS

Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...

Deeg. Vryf 625g margarien in; 6 k meel; 1/2 t kremetart en 1 1/2 t sout. Maak aan met 3 eiergele en 60ml witasyn saamgeklits in 3/4 k yswater. Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is. Vulsel: Kook saam 1kg…

LEKKER VLEISPASTEITJIES - Food Lovers Recipes

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.