Gebede in Afr

Collection by Erenska Liebenberg

22 
Pins
Erenska Liebenberg
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers
Jesus QuotesBible ScripturesPrayer Verses

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon

More
Pray QuotesScripture Verses

More

"EK is..." (God met ons #Immanuel) Troos/Inspirasie #Afrikaans #iBelieve #myGodIssoGroot
Faith QuotesAfrikaanse Quotes

"EK is..." (God met ons #Immanuel) Troos/Inspirasie #Afrikaans #iBelieve #myGodIssoGroot

geestelike inspirasie - Google Search
Prayer VersesFavorite Bible VersesFavorite Quotes

geestelike inspirasie - Google Search

Brief aan my kind... #Afrikaans #FamilyTies (FB)                                                                                                                                                                                 More
Happy Birthday Wishes21 BirthdayBirthday SongsDaughter QuotesBirthday Prayer

Brief aan my kind... #Afrikaans #FamilyTies (FB) More

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Die Here is getrou

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13
Bible Verse MemorizationPrayer VersesBible Scriptures

Ek is tot alles in staat deur Christus

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13

Soms het jy nodig
Prayer VersesSpecial QuotesAfrikaanse Quotes

Soms het jy nodig

Teks - Ps 20:5-6  "Mag Hy jou hartsbegeertes vervul..." #Afrikaans #BesteWense #Fromthe♡

Teks - Ps 20:5-6 "Mag Hy jou hartsbegeertes vervul..." #Afrikaans #BesteWense #Fromthe♡

Good Morning GreetingsBible ScripturesAfrikaanse QuotesUplifting Words

Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking…
Scripture VersesBible ScripturesBeautiful Quotes Inspirational

motivational bible verses on Instagram: “Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking #patmosstudio #bibleverse #ocean #photographs #iger ”

17 Likes, 0 Comments - motivational bible verses (@dailybible.patmos) on Instagram: “Volg ons vir daaglikse bybel verse #afrikaans #bybel #Godsewoord #godisking #patmosstudio…”

Hoopgee-mens #Afrikaans #2bMe
Prayer VersesPrayer BoxAfrikaanse Quotes

Hoopgee-mens #Afrikaans #2bMe

Wees soos ' n posseël
Prayer VersesFaith QuotesJesus Quotes

Wees soos ' n posseël

"Ek glo in God die Vader, die Almagtige,  die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria." - En niks op hierdie aarde of uit die hel sal my anders kan oortuig nie.

MyFiladelfia Biblical Counselling Courses Bybelse Beradingskursus

A christ centered biblical counseling course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. 'n Bybelse beradingskursus.