Die Oog - Aftree-landgoed

Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.
20 Pins44 Followers
Die Oog aftree-landgoed bied tans ‘n gesonde verskeidenheid opsies vir voornemende kopers en beleggers. Met meer as 400 verkope in 4 jaar, is die landgoed besig om gevestig te raak as dié gewildste buite-stedelike aftree-bestemming en het nie sy gelyke elders in Suid-Afrika nie. Die vakansie-oord leefstyl, mediese gemoedsrus, deeltitel-eienaarskap en geleenthede om ‘n aktiewe leefstyl te handhaaf, is wat Die Oog so gesog maak by sy teikenmark.

Al die vakansie-oord fasiliteite word behou en addisionele fasiliteite en dienste word ook gebou. Dit hou die voordeel in dat die aftree-landgoed van dag een af operasioneel kan wees en in die leefstylbehoeftes van sy inwoners kan voldoen.

The 200 ha Die Oog Retirement Estate. Excellent security, medical peace of mind and a holiday home lifestyle - wide open areas, lush bush-veld surroundings and a 160 ha game camp. Facilities include a health care center, beauty spa, hot water pool, restaurant, convenience store, gymnasium, computer and business centre, sport facilities and more.

Tesame met die bevordering van ‘n aktiewe leefstyl bied Die Oog mediese gemoedsrus, ‘n verskeidenheid van fasiliteite en dienste, asook finansiële sekuriteit deur deeltitel eienaarskap.  Die gedeelde eiendom sluit in die Serolo natuurreservaat van 160 ha met ‘n verskeidenheid wildsoorte, die Eugene Marais gedenk biblioteek en die ontwikkelingsarea van nog 40 ha waar ‘n verskeidenheid van tipes wooneenhede opgerig word.

Die konsep van aktiewe veroudering begin al hoe meer gewild raak onder ouer persone in Suid-Afrika. Hierdie beweging behels dat mense aangemoedig word om aktief te wees na aftrede om te werk, te studeer, inkomste te verdien, te sosialiseer, reis, belê in die omgewing en om nuwe uitdagings te aanvaar. Dit is in skerp kontras met die uitgediende idee dat aftrede ‘n tyd is om te gaan stilsit en niks doen nie.

Stand, build your dream home of 2 Bedrooms, 2 bathrooms, open plan kitchen, living/-diningroom, garage, covered patio with built-in braai and open courtyard. Plus minus 119 sqm under roof. Other units also available.

Voorsmakie van die vakansieprogram – Manuel Escorcio, gesinsvermaak en vakansieprogramme groot pret vir oud en jonk. Geen uitsondering nie. Speletjies, vermaak, kompetisies, gaskunstenaars en sommer ‘n bietjie gesonde oefening tussendeur, kan jy verseker wees van ‘n genotvolle vakansie in die Waterberg Bosveld hierdie Desember. Wonderlike Kersete, plek is beperk, so skakel nou om teleurstelling te voorkom – 014 743 4600.

Rudi Brits - voormalige kurator van verskeie Botaniese Tuine in S.A. verskaf interessante inligting oor die boom van die jaar en lees ook die pragtige 'Gebed van die Boom' aan almal voor. Die Kruisbessie- boom van die jaar was geplant, 'n Keurboom kry sy spesiale plekkie waar hy kan groei. Geurige Laventelboom  en vir Wouda sal die Kannabasboom haar altyd herinner aan baie spesiale tye. Daarna het Ds. Carel 'n huldeblyk voorgelees.

Fase 7A word aan Nuwe Boukontrakteurs oorhandig

Willem se dam en brug - inwydingseremonie.

More ideas
Dierehotel op die perseel om na troeteldiere om te sien wanneer inwoners op reis gaan. Tuindienste vir die gemeenskaplike areas en huisskoonmaak-dienste een keer per week met addisionele dienste op aanvraag. Wasgoeddiens en nutsman diens. Groot skerm televisie vir sosiale geleenthede. Vervoer na die dorp vir inkopies, banksake en ander aktiwiteite. OTM op die perseel. Naaldwerk- en kunssentrum. Wildreservaat met talle wildsoorte en ‘n groot verskeidenheid voëllewe

Dierehotel op die perseel om na troeteldiere om te sien wanneer inwoners op reis gaan. Tuindienste vir die gemeenskaplike areas en huisskoonmaak-dienste een keer per week met addisionele dienste op aanvraag. Wasgoeddiens en nutsman diens. Groot skerm televisie vir sosiale geleenthede. Vervoer na die dorp vir inkopies, banksake en ander aktiwiteite. OTM op die perseel. Naaldwerk- en kunssentrum. Wildreservaat met talle wildsoorte en ‘n groot verskeidenheid voëllewe

Tesame met die bevordering van ‘n aktiewe leefstyl bied Die Oog mediese gemoedsrus, ‘n verskeidenheid van fasiliteite en dienste, asook finansiële sekuriteit deur deeltitel eienaarskap.  Die gedeelde eiendom sluit in die Serolo natuurreservaat van 160 ha met ‘n verskeidenheid wildsoorte, die Eugene Marais gedenk biblioteek en die ontwikkelingsarea van nog 40 ha waar ‘n verskeidenheid van tipes wooneenhede opgerig word.

Tesame met die bevordering van ‘n aktiewe leefstyl bied Die Oog mediese gemoedsrus, ‘n verskeidenheid van fasiliteite en dienste, asook finansiële sekuriteit deur deeltitel eienaarskap. Die gedeelde eiendom sluit in die Serolo natuurreservaat van 160 ha met ‘n verskeidenheid wildsoorte, die Eugene Marais gedenk biblioteek en die ontwikkelingsarea van nog 40 ha waar ‘n verskeidenheid van tipes wooneenhede opgerig word.

Die weer was perfek, almal het dit geniet by die fees

Die weer was perfek, almal het dit geniet by die fees

Die konsep van aktiewe veroudering begin al hoe meer gewild raak onder ouer persone in Suid-Afrika. Hierdie beweging behels dat mense aangemoedig word om aktief te wees na aftrede om te werk, te studeer, inkomste te verdien, te sosialiseer, reis, belê in die omgewing en om nuwe uitdagings te aanvaar. Dit is in skerp kontras met die uitgediende idee dat aftrede ‘n tyd is om te gaan stilsit en niks doen nie.

Die konsep van aktiewe veroudering begin al hoe meer gewild raak onder ouer persone in Suid-Afrika. Hierdie beweging behels dat mense aangemoedig word om aktief te wees na aftrede om te werk, te studeer, inkomste te verdien, te sosialiseer, reis, belê in die omgewing en om nuwe uitdagings te aanvaar. Dit is in skerp kontras met die uitgediende idee dat aftrede ‘n tyd is om te gaan stilsit en niks doen nie.

Aktiewe veroudering impliseer ‘n gesonde leefstyl om afgetredenes in staat te stel om ‘n langer, beter kwaliteit lewe te hê. Dit het ook gelei to vernuwende denke in die ontwikkeling van aftreebehuising, waarvan Die Oog ‘n goeie voorbeeld is.

‘n Groepie Njalas wei rustig op ‘n grasperk by Dawie Spohr se huis in Fase 3.

ie Oog aftree-landgoed is die eerste van sy soort in die land wat aan sy inwoners ‘n permanente, opwindende, bekostigbare vakansie-oord leefstyl bied. By Die Oog word inwoners deur mentors gehelp om die uitdagings van aftrede te hanteer en om die sogenaamde tweede lewe te geniet, hulle drome te verwesenlik en om nuwe dinge te ervaar.

Die Oog aftree-landgoed is die eerste van sy soort in die land wat aan sy inwoners ‘n permanente, opwindende, bekostigbare vakansie-oord leefstyl bied. By Die Oog word inwoners deur mentors gehelp om die uitdagings van aftrede te hanteer en om die sogenaamde tweede lewe te geniet, hulle drome te verwesenlik en om nuwe dinge te ervaar.

Die fasiliteite sluit in: ‘n Geriefswinkel, koffiewinkel, restaurant, teetuin, bakkery en dameskroeg. Kosmetiese Spa: Haarversorging, naelsorg, velsorg en skoonheids-terapie deur plaaslike diensverskaffers in die hoofgebou. Rekenaar- en besigheidsentrum met internet verbinding om internet toegang en besigheidsdienste aan inwoners te verskaf. Verhitte swembad en jacuzzi sentrum met oefenprogramme wat gemik is op die behoeftes van ouer persone. Gimnasium

Wacky Romantic Hotel rooms- we went here THIS YEAR 2012 - Cove Haven Resorts in the Poconos!! It's awesome! And yes, we got the room with the 8ft Champagne glass tub!! ~RG

Amsterdam with Tweens: A Perfect Family Day - AOL Travel Ideas

Wacky Romantic Hotel rooms- we went here THIS YEAR 2012 - Cove Haven Resorts in the Poconos!! It's awesome! And yes, we got the room with the 8ft Champagne glass tub!! ~RG

Pinterest
Search