MOOI VERSIES VIR KAARTJIES

Collection by LINDA Engelbrecht

8 
Pins
 • 
16 
Followers

D'Orange Cottage |

'n Rustige wegbreekplek 15 minute vanaf die pragtige Vanderkloofdam, 'n watersport- en visvang-paradys.Dit is ideaal vir gaste wat in 'n rustige atmosfeer wil ontspan en die natuurskoon van die Oranjerivier wil geniet met van die beste visvang en kunsvlieghengel areas in die Oranjerivier.Die oopplan kothuis beskik oor 'n volledige toegeruste kombuis. 'n Lekker stoep met ingeboude braai maak dit 'n ideale kuierplek.Hierdie kothuis het twee kamers, elk met 'n eie badkamer en bied slaapplek vir…

Geloof is...

Geloof is...

afrikaans humor

afrikaans humor

Papiertjie-Figuurtjies { Origami Inspirasie }

Papiertjie-Figuurtjies { Origami Inspirasie } - Trou Inspirasie

Papierkuns is een van die goedkoopste maniere om jou troudag op te kikker, en deesdae word papier vir veel meer gebruik as net briefies skryf en inkopielysies maak. Die lasersny-tegniek is op die oomblik groot nuus, maar so ook origami – ‘n eeu-oue tegniek wat sy oorsprong in die Ooste gevind het. Hierdie kunsvorm behels basies die vou van papier om ‘n driedimensionele figuurtjie of vormpie te omskep. Wat dit egter nog meer besonders maak is die feit daar geen gom of kleefband betrokke is…