Engela Castelyn

Engela Castelyn

Engela Castelyn
More ideas from Engela
Pampoenplaatkoekies ongeveer 24 plaatkoekies * 312 ml (1¼ k) koekmeel * 5 ml (1 t) bakpoeier * 1 ml sout * 2 ekstragroot eiers * 125 ml (½ k) melk * 250 ml (1 k) gaar botterskorsie, fyngemaak * ongeveer 250 ml (1 k) olie 1 Sif koekmeel, bakpoeier en sout. 2 Klits eiers en melk tot goed gemeng. Meng botterskorsie by. 3 Meng botterskorsiemengsel by meelmengsel tot beslag vorm. 4 Skep eetlepels vol van beslag in olie wat goed warm is. 5 Bak aan albei kante tot goudbruin en gaar in middel. 6 Sit…

TUNA PASTA GEREG

TUNA PASTA GEREG

Resep wat ek by vriendin gekry het - lekkerste tert wat ek ooit geeet het 60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag: Meng kakao met kookwater laat…