Hierdie resep vir beskuit is net reg vir wanneer daar nie tyd vir ontbyt is nie of laatmiddag as die hongerpyne knaag. • ongeveer 60 beskuite BESTANDDELE 500 g (1 blok) botter 500 ml (2 k) ligte bruinsuiker 500 ml (2 k) karringmelk 3 ekstragroot eiers 1 kg (7 k) bruismeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 300 g (1 boks) of 5 k Special K (met rooi bessies) 750 ml (3 k) semels 60 ml (4 e) sonneblomsaad 100 g (1 pakkie) pekanneute, grofgekap 125 ml (½ k) gedroogde bosbessies (cranberries) • Ste