When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Vis en Seekos

Collection by Endra

9 
Pins
A Yummy Spaghetti Carbonara recipe. This Delicious meal is a family favorite. Italian Spaghetti Carbonara Recipe from Grandmothers Kitchen. Italian Dishes, Italian Recipes, New Recipes, Favorite Recipes, Italian Pasta, Pasta Recipes, Chicken Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes

Maklike ete idees / KREATIEWE KOS UIT MY KOSKAS

HIERDIE IS MAKLIKE GEREGTE WAT EK GEREELD MAAK IN MY HUIS (Rens) MIELIE PASTA SKOTTEL 1 blik heelpit mielies 1 blik suiker mielies (room) Gesnipperde spek of polonie of ham Kaas gerasper 1 pak spa…

Oe-la-la Tuna | Boerekos – Kook met Nostalgie Pasta Recipies, Fish Recipes, Tuna, Macaroni, Spaghetti, Ethnic Recipes, Food, Nostalgia, Macaroons

Oe-la-la Tuna – Boerekos – Kook met Nostalgie

Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgekap 1 knoffeltonntjie, gekneus 50 g all gold tamatie puree 2 blikkies gevlokte tuna, gedreineer 200g gerasperde cheddar mespunt rooi peper (cayenne peper) gemaalde swart peper na smaak sout na smaak 60 ml kookolie 1 el botter . Kook pasta soos op pakkie aangedui Intussen verhit bietjie olie in pan, braai ui, knoffel…