Vis Geregte

Collection by Endra Faure

31 
Pins
Viskoekies

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

Viskoekies

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

Snoektert met krummelkors

Snoektert met krummelkors

Jy kan dié vinnige ete sonder ’n kors ook maak – dan is dit natuurlik nóg vinniger en makliker. Sit ’n mengel- en koolslaai hierby voor en jy kan ’n hele span mense in ’n japtrap kosgee.

Viskoekies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Viskoekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot blik sardyne in tamatie of rissie sous 2 blikkies tuna, chunks ~ gedreineer 1 klein ui fyn opgekap 2 knoffeltoontjies gekneus en opgekap halwe groen soetrissie fyn opgekap 2 eiers ~ liggies…

Masala-viskoekies met suurlemoen-mayo

Masala-viskoekies met suurlemoen-mayo

Ek het die resep vir hierdie viskoekies jare gelede in ’n Maleise restaurant by die sjef afgebedel en dit toe ’n bietjie vereenvoudig.

MA SE KERRIEVIS TERT

MA SE KERRIEVIS TERT - Food Lovers Recipes

1x blik kerrievis (haal al die gagga’s uit) 1 x Uie gerasper (nie te groot) 2 x Tamaties gerasper (nie te groot) 2 x koppies cheddar kaas gerasper 2 x eiers Sout en peper na smaak Dreineer tamatie en uie water. Meng als saam en bak teen 180 °C vir so 30 -40 min tot […]

Snoek Tert | Radio Namakwaland

Snoek Tert

Oond 180 gr C. Klits saam: 4 eiers, 4 k melk, 4 E Bruismeel en 2 t mosterdpoeier. Meng 1 kg gevlokte, gaar snoek by, 2 E blatjang, sout en aromat na smaak, 1 E gekapte, vars pietersielie en 2 k ger…