Noedelslaai Yolande
Duitse Aartappelslaai
Biltong & aartappelslaai
Rys Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
Bestanddele: Koppie rou rys 7.5ml Kerrie poeier 2.5ml Mosterd poeier 5ml Basielie kruid 200ml Mayonaise 10ml Wit Asyn 5ml Worscester sous 20ml Goue stroop Sout en Peper na smaak 1 Medium grote ui 1…
KERRIE PIESANGSLAAI
KERRIE PIESANGSLAAI
KERRIE PIESANGSLAAI
Sampioenslaai
Hierdie sampioenslaai is 'n regte bederf! Maak dit gerus as 'n bykos
Kerrie Hoender Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
300 g gaar hoenderborsies, in blokkies gesny ‘n halwe koppie seldery ‘n kwart koppie mayo 30 ml vars suurlemoensap 15 ml kerriepoeier vars gemaalde swartpeper na smaak Meng al die besta…
Feta en Beetslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 x pakkies vars rocket blare 1 x klein houertjie feta (enige geur) Beet (sag gekook en geskil en afgekoel) 1 x Ceaser slaaisous Metode Gooi Rocket blare in slaaibak Sny feta in blokkies, voeg by b…
Bloukaas en Peer slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 groot pere 30 ml witwyn asyn 15 ml olie 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 1 ml sout slaaiblare 125 ml gekrummelde bloukaas gekapte pekaneute Skil 1 peer, verwyder stronk en sny in blokkies. Plaas d…
Geurige Rysslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…
Piccalillie Slaai (Soet- suur slaai) – Boerekos – Kook met Nostalgie
350g Piccalillie 1 blik kondensmelk 1 groot blik ingelegte gemengde vrugte gherkins en suur uitjies na smaak Meng alle bestanddele saam en verkoel vir ten minste half uur, geniet saam met n braai!!
Alles-wat-groen-is somerslaai
Kleurslaaie is mode én dis lekker! Dié groen weergawe het vars en soet geure, wat heerlik by vark en hoender pas. Die jogurtsous is lig, maar maak die slaai romerig.
Groenslaai
Dié slaai is een van die dinge wat nie eintlik raakgesien word nie, maar daar móét wees! Doen moeite en maak ’n gewone slaai besonders.