Oven-Baked Mashed Potato Cakes Recipe – Baked Potato Cakes Recipe
Healthier than pan-fried potato patties, these baked mashed potato cakes are crisp on the outside and melting in the inside. This easy side dish is ideal to accompany holiday dishes like grilled me…
Mielie tert
Anderste Pap en Wors
Kaas-en-spek wiele
Wen-kerrie uit die Vrystaat...
Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…
Mieliepoffertjies
Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.
Savoury tart / Souttert Recipe
Recipe for Souttert 2 eggs 1 tsp mustard 1 cup of milk 1 tsp parsley 25ml oil ...
Ingelegde kerrie boontjies
Tina De Welzim-Wewege het vir ons hierdie maklike resep gegee vir ingelegde kerrie boontjies: 1kg groenboontjies 500gr gekerfde uie 2koppies water 2 tl sout 1 k asyn 1e koekmeelblom 2tl matige kerrie 1k suiker Kook eerste 4 bestandele saam. Meng res van die bestandele en voeg by. Kook totdat boontjes sag is. Bottel
Gebakte skulppasta met vier kase
Huisgenoot
Sago Melkkos (Sago Pudding) Recipe - South African Magazine - SA PROMO
This is called “Melkkos” ('n regte boere resep ) and it’s basically milk with some flour, butter, salt, eggs, cinnamon and sugar and its cheap to make. This recipe has sago added. You’ll just love this!
Kerrietjops
Goeie genade! Ons het iets gevind wat lekkerder as lamstjops is.
Ouma se onthou Melkpap – Boerekos – Kook met Nostalgie
nostalgiese melkpap, nie melkos nie, nie snysels nie, melkpap ! 1 liter vars volroom melk 2 el botter ½ kop suiker 1 kop Koekmeel 1 tll Sout . Kaneelsuiker: 2 el pypkaneel vir elke koppie suiker Gi…
Paptert recipe
Paptert recipe
“Melkkos” in the Microwave
“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour ... 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk ...
Mushroom and boerewors pie | News24