Mieliepoffertjies
Net die happie vir 'n manne-aand of rugby kyk saam met vriende.
Marmite-tert in 20 minute
SARIE
WordPress.com
Klein Souttertjies. Wenresepte resep: 1/2k melk, 1/2k water, 1 eier, 1k meel, 2t bakpoeier, knippie sout. Klits saam. Skep halvol in kolwyntjies met 'n teelepel vleisvulsel (of vis/ kouevleis) bo-op en bak teen 180 grade vir 12 minute. Lewer BAIE tertjies!
Mieliepap tert poffertjies: – Boerekos – Kook met Nostalgie
lekker so op sy eie , of ‘n lusmaker by die braaivleis.. 1 kop gaar dik stywe mielie pap – afgekoel (nie slappap of te styf nie) 1 kop koekmeelblom 3 t/lepels bakpoeier knypie mosterdpo…
Kaas en Bacon Poffers [muffins]
Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.
Ham en Kaas Wawiele – Boerekos – Kook met Nostalgie
Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met botter Rol blaardeeg oop en smeer lagie tamatiesous Pak die ham snytjies bo op, gevolg met gerasperde kaas Rol die deeg styf op Sny in 2cm wielietjies Pak op bakplaat en smeer met eier Sprinkel met…
Jantjies (corn dogs) – Boerekos – Kook met Nostalgie
Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul 8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak) 2 kop koekmeel 2 teelepel bakpoeier 2 kop mieliemeel 2 kop mel…
KAASWIELETJIES
Kaaswieletjies KAASWIELETJIES 2k gerasperde skerp cheddarkaas ½ k botter 1½ k koekmeel knypie sout knypie droë mosterd knypie cayennepeper METODE: Meng al die bestanddele goed saam. Plaas die deeg op 'n gemeelde oppervlak en rol in 'n silindriese rol. Draai toe in kleefplastiek en vries 1uur. Sny daarna in dun wieletjies. Plaas wieletjies op 'n ongesmeerde bakplaat en bak 15- 20 minute 200°C tot ligbruin. Laat afkoel en bedien.
Sampioen en Spek Happie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou p…
Driehoekworsiehappies | Vrouekeur
16 happies Bestanddele bietjie olie 1 ui, fyn gekap 2,5 ml (½ t) droë gemengde
Driehoekworsiehappies | Vrouekeur
16 happies Bestanddele bietjie olie 1 ui, fyn gekap 2,5 ml (½ t) droë gemengde…
[Resep] Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous | Maroela Media
ʼn Heerlike smulhappie vir die naweek!
SKONS
KAASSKONS IN JOU "SNACKWICH http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/skons.html *My Eie Resep Helena* 4 eetlepels Olie 1 Eier ¾ koppie Melk 1 koppie meel 2 Teelepels bakpoeier 1 ½ koppie Geraseperde Kaas 1t sout Metode* Meng alles saam en dan maak jy dit in die “snackwich” gaar! N.S.jy kan gerasperde ui in gooi..*.ham..*.Spek gebraai en ek het dit laat afkoel en gerooster op die kole saam met my braai heerlik..die manne was mal daaroor****** Helena Kruger** <<< Peppadew…
Resep: Pannekoek met ʼn melktertvulsel | Maroela Media
Vrydag 27 Februarie is Nasionale Melktertdag en hier is nog 'n manier om die gunsteling Afrikaanse dis te geniet.