Pasta Geregte

Collection by Endra Faure

19 
Pins
MA SE LEKKER HOENDER PASTA

MA SE LEKKER HOENDER PASTA - Food Lovers Recipes

2015-06-09-maselekkerhoender
Cooking RecipesMeal RecipesYummy Recipes

MA SE LEKKER HOENDER PASTA - Food Lovers Recipes

Tuna A La King | Boerekos – Kook met Nostalgie

Tuna A La King – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 Blikkies Tuna Chunks in olie + – 700ml melk 125 ml room 1 el opgehoopte koekmeel 2 el sampioensop poeier 2 k gevriese ertjies ~ half ontdooi 1 pakkie sampioene ~ skoongemaak en in sk…

Macoroni en Kaas
Bacon Mac And CheeseCheddar CheeseFontina CheeseChicken RecipesMacaroni Cheese

Macoroni en Kaas

Oond 180 gr C. Braai 1 pak gekapte spek, 1 gekapte ui en 2 gekape knoffelhuisies. Roer by 1 pak gekookte, gedreineerde macoroni en ook 2 k gerasperde kaas. Skep in diep oondbak. Klits saam in groot…

Hierdie familieresep het per ongeluk in Orkney ontstaan, maar is nou ʼn gunsteling vir almal.
Meat RecipesPasta RecipesCooking RecipesRecipiesSouth African Dishes

[Resep] Ouma Bekkie se ‘bacon-pie’ | Maroela Media

Hierdie familieresep het per ongeluk in Orkney ontstaan, maar is nou ʼn gunsteling vir almal.

Pasta met Hoender en Sampioen Gebak | Boerekos – Kook met Nostalgie
Chicken RecipesEthnic RecipesYummy Recipes

Pasta met Hoender en Sampioen Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlike randrekker, bedien met kraakvars groenslaai en broodrolletjies . ½ pak fatti’s & monie’s macaroni 3 hoenderborsies 1 ui, fyn gekap 3 knoffeltoontjies , gekneus 1 pakkie sampioene, in skyfies gesny aromat of hoenderspeserye na smaak gemengde droë kruie na smaak sout en peper na smaak bietjie olie 1 kop room kaas, gerasper . Voorverhit oond na 180 C Kook pasta soos op pakkie aangedui, dreineer en roer paar druppels olie deur, hou in kastrol Terwyl die pasta kook, sny die…

Macaroni-la-Vienna | Boerekos – Kook met Nostalgie
Ethnic RecipesMelktertBiltongRecipe SearchC'est BonVienna

Macaroni-la-Vienna – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kop mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ml tamatiesous sout en peper na smaak 3 kop rou macaroni. . Voorverhit oond na 180 C . Kook macaroni in soutwater en paar druppels olie tot sag, dreineer Intussen in ‘n diep pan, braai uie en knoffel…

Eenpot Lekkerte, Macaroni en Mins | Boerekos – Kook met Nostalgie
BiltongPasta RecipesMacaroni And CheeseSpaghettiEthnic Recipes

Eenpot Lekkerte, Macaroni en Maalvleis – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker ou staatmaker keer op keer, Macaroni en Maalvleis. Met die Bolognaise (cook in sauce) het jy geen ander speserye en fitterjasies nodig nie, dis baie geurig en smaaklik ! Die is ‘n lekk…

Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak | Boerekos – Kook met Nostalgie

Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians – happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 groot ui – fyn gekap 1 pakkie kits witsous – aangemaak volgens instruk…

Oe-la-la Tuna | Boerekos – Kook met Nostalgie
TunaMacaroniSpaghettiEthnic RecipesFoodMacaroons

Oe-la-la Tuna – Boerekos – Kook met Nostalgie

Geblikte tuna altyd ’n staatmaker, die is ‘n eenpot smul randrekker ! (genoeg vir 3) . 250 g rou macaroni 1 ui – gekap 1 groen soetrissie, klein blokkies opgekap 1 tamatie – opgek…

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…

Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…

ma se lekker hoender pasta

MA SE LEKKER HOENDER PASTA - Food Lovers Recipes

Ham-en-bloukaaspasta
HamPastaBeefChicken

Ham-en-bloukaaspasta

Bloukaas maak pastasouse ekstra geurig en romerig en kan met ’n verskeidenheid bestanddele gekombineer word.

Diepskep Macaroni en Maalvleis | Boerekos – Kook met Nostalgie

Diepskep Macaroni en Maalvleis – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap …

Hoenderpasta

Hoenderpasta

Dié smuldis is gemaak om te deel!