Ontbyt Ontploffing

Collection by Endra Faure

11 
Pins
…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Kerrie Eiers met roosterbrood | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kerrie Eiers met roosterbrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

6–8 eiers 50 ml fyngekapte ui 10 ml kerriepoeier 50 ml botter 75 ml koekmeelblom 400 ml melk 125 ml room 30 ml vrugteblatjang 5 ml asyn of bietjie meer na smaak 2 ml sout 30 ml gekapte pietersielie…

Japtrap Ontbyt | Boerekos – Kook met Nostalgie

Japtrap Ontbyt – Boerekos – Kook met Nostalgie

“In ‘n Japtrap” ~ als n een pan… Hierdie is heerlike gereg … vinnige maar smaakvol …. 1 Brood ( gesny) Botter Marmite 2 k Gerasperde Kaas 2 pakkie Spek (lekker b…

Slappap met kaas en bros gebraaide spek | Boerekos – Kook met Nostalgie

Slappap met kaas en bros gebraaide spek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste ontbyt ooit !! vir die slappap: 1Ll water 1 tl sout 300g mieliemeel 3 el botter *gerasperde kaas verkieslik cheddar *pakkie spek Slappap: Maak mieliemeel aan met koue water tot ‘n p…

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Ham, Sampioen en Eier Bakkies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Ham, Sampioen en Eier Bakkies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Smul lekker idee vir ontbyt – in jou muffin pan . 12 groot eiers 12 snye (groot ronde) bv. York Ham 1 koppie cheddar kaas, gerasper pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai sout gemaalde…

Ziploc Omelette | Boerekos – Kook met Nostalgie

Ziploc Omelette – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kraak eiers (groot of extra groot) in ‘n kwart grootte Ziploc-sakkie (nie meer as 2 nie) – Skud dit goed Sit ‘n verskeidenheid van goed by (Oorskiet vleis, Kaas, ham, uie, groen r…

Croque Madame | Boerekos – Kook met Nostalgie

Croque Madame – Boerekos – Kook met Nostalgie

Croque Madame is ‘n traditionelel Franse bistro gereg wat vir ontbyt of ligte ete saam groen slaai voorgesit word , ‘n pan geroosterde ham-en-kaas toebroodjie, met ‘n gebakte eier…

Ontbyt nessie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Ontbyt nessie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Japtrap Ontbyt… 6 snye brood, korsies af, en gebotter 6 eiers 1 pakkie spek, fyn gekap gerasperde kaas gekapte parsley sout peper na smaak 1 Plaas gesmeerde broodjies in muffin pannetjie, botter na…

Tamatie-Ham-Kaas Omelet | Boerekos – Kook met Nostalgie

Tamatie-Ham-Kaas Omelet – Boerekos – Kook met Nostalgie

Tamatie-Ham-Kaas Omelet – deur: chefsharkie 2 – 3 eiers – p/persson sout en peper na smaak olyfolie 30 ml fyn gekapte rooi ui 2 medium “plum” tamaties, fyn gekap Blokkies ham Gerasperde kaas ‘n kwart koppie krummel Feta kaas met knoffel en kruie Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte en voeg die olie by. Braai die uie tot sag en glansend. Verwyder dit en hou dit eenkant. Voeg die eier mengsel in die pan. Baie versigtig, lig die kante van die omelet en laat die…