Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...
Maalvleis-en-aartappelgebak
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.
Maalvleis-en-aartappelgebak
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.
Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous
SARIE
Die lekkerste frikkadelle ooit
Hier ploeg ek met moeder Martie se kalwers. Die frikkadelle is lig en los van tekstuur sonder dat dit uitmekaarval. Dis souserig genoeg dat jy nie afsonderlik daarby hoef sous te maak nie. As bykos
Kerrie Frikkadel met Piesang – Boerekos – Kook met Nostalgie
Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sou…
Die lekkerste frikkadelle ooit
Hier ploeg ek met moeder Martie se kalwers. Die frikkadelle is lig en los van tekstuur sonder dat dit uitmekaarval. Dis souserig genoeg dat jy nie afsonderlik daarby hoef sous te maak nie. As bykos
Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa…
Kerrie en Rys
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 …
Diepskep Macaroni en Maalvleis – Boerekos – Kook met Nostalgie
Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap …
Minsbolletjie Pan-Dis – Boerekos – Kook met Nostalgie
Lekker maklik en hemels… Maak maalvleis aan soos vir jou gunsteling frikkadelle Maak bolletjies Voer ‘n diep oondskottel met bolletjies Plaas gekookte blokkies aartappels oral tussen in die b…
MAYO CHUTNEY FRIKKADELLE
MAYO CHUTNEY FRIKKADELLE BESTANDDELE 600g Maalvleis Half teelepel sout ... 4 snye bruinbrood Fyn neut Genaalde naeltjies A...
Smullekker Kerriemaalvleis Pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie
Tuisgebak.. eindloos heerlik! – (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: 1kg bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1 el asyn ½ kop appelkoos konfyt 3 el goei…
Frikkadel met ‘n “nice surprise” – Boerekos – Kook met Nostalgie
So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wo…
RYS EN MAALVLEISGEREG - Food Lovers Recipes
Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 1/2 koppie gaar rys in oondvaste bak. Braai 250 gm bacon en voeg by rys. Braai 500gm maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en gooi oor […]