Bredies

Collection by Endra Faure

9 
Pins
Sjerrie en Beesstert Bredie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Sjerrie en Beesstert Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: 90ml koekmeelblom 5 ml sout 2 kg beesstert, in porsies gesny 50ml braaivet of olie 300g sampioene, gekerf 1 rooi soetrissie, ontpit, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus 2 gr…

Skaapnek en Groenboontjie bredie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Skaapnek en Groenboontjie bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 groot aartappels – geskil en halveer 1 groot tamatie, geskil en opgekap 3 tl bisto poeier aangemaak met halwe koppie koue water 2 tl “Royco” bolognaise cook in sauce” poeier 2 el asyn sout en peper na smaak…

TAMATIE-LAMSVLEIS MET KLUITJIES BREDIE | Boerekos – Kook met Nostalgie

TAMATIE-LAMSVLEIS MET KLUITJIES BREDIE – Boerekos – Kook met Nostalgie

kookolie 1 tot 2kg dik lamsnek skywe 1 el asyn sout en varsgemaalde peper na smaak 3 uie, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngedruk 4 tamaties, geskil en gekap 5ml suiker 2 x 250 ml vleisaftreksel…

Geurige Lamsbredie Kerrie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Geurige Lamsbredie Kerrie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1.5 kg loin lamstjops 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels ster…

Geurige Lamsbredie Kerrie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Geurige Lamsbredie Kerrie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1.5 kg loin lamstjops 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels ster…

Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels – geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde groenboontjies 2 el botter ½ tl tiemie swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water kookwater Sit jou vleisstukke in ‘n medium kastrol, gooi net genoeg koue water oor om vleis mooi te bedek Voeg eetlepel asyn by en bring tot kookpunt, kook…

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte | Boerekos – Kook met Nostalgie

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Eenpan lekker randrekker, sommer tjop tjop aanmekaar geslaan, smul lekker en vullend, en bonus !! min skottelgoed…. 2 blikkies KOO baked beans 375 g “Enterprise smoked cocktai…

Eisbein Bredie | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Eisbein Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 eisbeins redelik groot 4 uie 4 wortels 4 aartappels 1 klein kopkool 1 rooi soet rissie 500 ml vleis aftreksel 1 blikkies bier/lager sout en peper 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie water Metode 1. Plaas eisbein in pot (ek gebruik sommer my plat boom potjie pot) 2. Kerf nou al die groente in groot stukke, en pak rondom die vleis.Sny klein kool net in vier stukke. 3. Voeg bier by asook vleis aftreksel. 4. Geur met sout en peper na smaak. 5. Skep nou Eisbein uit, plaas nou Eisbein…

Spardeeg Kluitjies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Spardeeg Kluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig en maklik Lekker smul kluitjies van klaargemaakte deeg. Volgende keer as jy ‘n lekker bredie maak, probeer gerus die smul lekker bykos. 1 Pot klaargekookte bredie van jou keuse 1 pak spar brooddeeg Voorverhit oond 180 C Breek brooddeeg in bolletjies, pak bo op jou bredie Bak in voorverhitte oond vir + – 15 tot 20 min tot goudbruin Bedien dadelik Maritza Farham‎ via Facebook Boerekos Kookengeniet