Biltong Tert by jou volgende braai
Pizzabraaibroodjie
'n Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.
Blitsige Braaipap – Boerekos – Kook met Nostalgie
Al het ek grootgeword in die Wes-Kaap, is ek ‘n pap-lover van formaat! Pa het ons mooi geleer en Saterdae was pap-en-wors dag. Ek het nou nog die tweetand vurk (eintlik is dit ‘n vleisv…
Biltong en Kaas Paptert – Boerekos – Kook met Nostalgie
Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot blik gekapte tamaties handvol klam gekerfde biltong Baie cheddarkaas ; gerasper Sout en peper na smaak . Metode: Verhit die oond tot 220°C. Smeer ‘n 25 cm oondvaste bak. Pap: Gooi die water, tiemie…
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...
Braaivleis Mielietert
Braaivleis Mielietert Bestanddele: ... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers
[Resep] Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous | Maroela Media
ʼn Heerlike smulhappie vir die naweek!
Resep: Mieliepaptert | Maroela Media
Mieliepaptert, besonders by braaivleis.
Planne met Braaibroodjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulse…
Warm aartappelslaai
’n Heerlike bygereg vir veral vir ’n braai.
sweetcorn tert
– 4 eetlepels botter – 4 eetlepels suiker – 4 eiers – 3 eetlepels mazena – 2 teelepels bakpoeier – 1 teelepel aromat – 375 ml melk – 2 blikkies sweet…
Resep-video: Maklike mieliekoekies | Maroela Media
Onthou jy nog jou ma se lekker mieliekoekies? Kyk dié maklike resep!
Sampioen en Spek Happie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hier is nog ‘n wenner vir peuselhappie om die braai… Ek vat sommer ‘n plastiek bakkie en gooi ‘n klomp sout en water daarin, dit moet ‘n lekker sterk sout water oplossing wees. Gooi nou jou p…
In en om die huis: Mieliepap in die oond