SA skrywers

Collection by Emmy Groenewald

66 
Pins
 • 
15 
Followers
Dot Serfontein skrywer van Kroonstad. Serfontein beskryf haar “ryk stuk lewe” in haar outobiografie, Vrypas (Protea-boekhuis, 2009). AS kind wat die vryheid van die Vrystaatse vlaktes verken, as jong meisie en student, as “vrot” skooljuffrou aan die Hoërskool Sentraal, as joernalis by Volksblad, as Willem-se-vrou en vyf-kinders-se-ma.” En as skrywer. Dot Serfontein is vir Afrikaanse Suid-Afrikaners volksbesit; vir Vrystaters is sy hartsbesit. My Roots, Afrikaans, Celebs, Celebrities, Writers, South Africa, Dots, Live, Film Director

KKNK vereer Dot Serfontein

DOT SERFONTEIN, skrywer van Kroonstad, se lewensbydrae tot die verruiming en verryking van die leefwêreld van Afrikaans besorg vanjaar aan haar die Afrikaans Onbeperk-prys. Dié prys deur die Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees gaan vanjaar ook aan die dramaturg en regisseur Saartjie Botha, ’n Oud-Vrystater, vir vernuwende denke waaroor gister in Volksblad berig is. Serfontein word in ’n verklaring geloof vir “haar meesterlike vermoë om ’n storie op ’n ongekunstelde wyse te kan vertel. Dit…

Scene of the Crime with Author Deon Meyer! Business Writing, Crime Fiction, Beyond Words, Creative Writing, Writing A Book, My Books, Interview, African, Cape Town

Scene of the Crime with Author Deon Meyer!

I credit this week's featured author with renewing my interest in reading books set in Africa. South African author Deon Meyer's books have been translated into 25 languages from the original Afrikaans. From experience, I know that his thrillers are hard to put down, and-- good news for anyone wanting to pick up one of his books for the first time-- almost all his books are standalones, so you won't get the feeling that you have to "invest" in trying a new series. Deon Meyer When I first…

AD Keet “As ek net een reël in Afrikaans geskryf het, wat sal voortleef, is ek tevrede.

AD Keet (1888–1972) | LitNet

“As ek net een reël in Afrikaans geskryf het, wat sal voortleef, is ek tevrede.”

Johannes van Melle (11 Februarie 1887-8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was John van Melle. Hy ontvang in 1913 permanente verblyfreg. Hy werk as 'n onderwyser en begin in Nederlands en Afrikaans publiseer. Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Die verhaal van 'n boer wie se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef.

Johannes van Melle (11 Februarie 1887-8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was John van Melle. Hy ontvang in 1913 permanente verblyfreg. Hy werk as 'n onderwyser en begin in Nederlands en Afrikaans publiseer. Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Die verhaal van 'n boer wie se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef.

*N.P. van Wyk Louw: Tristia en ander verse, voorspele en vlugte 1950-1957 - Hospice, Somerset-Wes - R20 - 15 Desember 2015

Tristia en ander verse, voorspele en vlugte 1950-1957

*N.P. van Wyk Louw: Tristia en ander verse, voorspele en vlugte 1950-1957 - Hospice, Somerset-Wes - R20 - 15 Desember 2015

"Ek is van nature ’n eenloper. Ek is agterdogtig teen in die bondel doen. Ek is geen meeloper nie. Wat sal die ander skrywers van my dink as ek my laat voorsê?" – Anna M Louw

Anna M Louw (1912–2003) | LitNet

"Ek is van nature ’n eenloper. Ek is agterdogtig teen in die bondel doen. Ek is geen meeloper nie. Wat sal die ander skrywers van my dink as ek my laat voorsê?" – Anna M Louw

“Solank ons Afrikaans praat, sal dit voortbestaan. As Afrikaans ondergaan, sal dit in ’n groot mate ons eie skuld wees. Al geniet Afrikaans nie meer dieselfde ‘status’ as vroeër nie, troos ek myself daaraan dat Afrikaans steeds in die volksmond en –hart lê.” Verna Vels se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk. Afrikaans, South Africa, Celebs, Memories, History, Heart, Celebrities, Historia, History Activities

Verna Vels (1933–2014) | LitNet

“Solank ons Afrikaans praat, sal dit voortbestaan. As Afrikaans ondergaan, sal dit in ’n groot mate ons eie skuld wees. Al geniet Afrikaans nie meer dieselfde ‘status’ as vroeër nie, troos ek myself daaraan dat Afrikaans steeds in die volksmond en –hart lê.” Verna Vels se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. Van Niekerk, My Books, Afrikaans, Om, Movie Posters, Film Poster, Popcorn Posters, Film Posters, Afrikaans Language

Marlene van Niekerk (1954– ) | LitNet

"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Wilma Stockenström (1933–). “Elke oomblik is mens, en wat mens is, is ’n daad en is onherroeplik.”

Wilma Stockenström (1933–) | LitNet

“Elke oomblik is mens, en wat mens is, is ’n daad en is onherroeplik.”

*D.J. Opperman: Joernaal van Jorik - DBV, Swellendam - R5 - 23 November 2015 23 November, Van, Afrikaans, 1970s, Books, Nostalgia, History, Livros, Libros

Joernaal Van Jorik

*D.J. Opperman: Joernaal van Jorik - DBV, Swellendam - R5 - 23 November 2015