Bybel verse

Collection by Emmse Burger

23 
Pins
 • 
18 
Followers
Emmse Burger
Teks - Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Jesus Quotes, Bible Scriptures, Prayer Verses, Prayer Book, Prayer Quotes, I Love You God, Bible Study Notebook

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad - Psalm Bible Verse Art, Bible Verses Quotes, I Love You God, Psalm 119 105, Afrikaanse Quotes, Morning Inspirational Quotes, Bible Encouragement, Motivational Words, Religious Quotes

U Woord is 'n lamp vir my voet - psalm 119:105

U Woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad Psalm 119:105

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. Biblical Quotes, Bible Verses Quotes, Sign Quotes, Bible Scriptures, Scripture Crafts, Mom Prayers, Afrikaanse Quotes, Bible Verse Wallpaper

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers