Afrikaans

Collection by Emmerentia Groenewald

104 
Pins
 • 
6 
Followers
Jacobus Hendrik (Henk) Pierneef: (usually referred to as Pierneef) August… South African Artists, Pretoria, African History, People Around The World, Lovers Art, How To Speak French, Persona, Portrait, Model School

Jacobus Hendrik Pierneef - Wikipedia

Jacobus Hendrik (Henk) Pierneef: (usually referred to as Pierneef) (13 August 1886 Pretoria – 14 November 1957 Pretoria),[1] was a South African landscape artist, generally considered to be one of the best of the old South African masters. His distinctive style is widely recognized and his work was greatly influenced by the South African landscape.

Afrikanerhart - die trekpad van 'n nasie Catch Feelings, South African Artists, Out Of Africa, Beaches In The World, Most Beautiful Beaches, My Childhood Memories, My Land, African History, Local Artists

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Só onthou ek Suid-Afrika | Koos du Plessis 10 Mei 1945 - Krugersdorp, 14 Januarie 1984 | was 'n Suid-Afrikaanse musikant wat toonaangewend was in die Afrikaanse musiek-en-liriekbeweging van die 1970's en '80's. Hoewel hy kommersieel nie baie suksesvol was as uitvoerende kunstenaar nie, het die albums wat hy in sy leeftyd uitgereik het, 'n nuwe rigting in Afrikaanse musiek ingelui en word dit vandag as van die invloedrykstes in die taal se musiekgeskiedenis beskou | www.myvolk.co.za

Publicity shoot for Lizz Meiring - one of South Africa's best lives actresses :-) www.joestrydom.co.za Beautiful People, Beautiful Women, Soft Gamine, South African Artists, Living Dolls, Persona, Actors & Actresses, Countries, Portrait Photography

Publicity shoot for Lizz Meiring - one of South Africa's best lives actresses :-) www.joestrydom.co.za

Chris Barnard | ’n Goeie roman of drama of bundel gedigte doen meer vir ’n taal ... Afrikaans Language, Beautiful Words, Languages, Communication, Literature, Poetry, Drama, Writing, Sayings

Chris Barnard | ’n Goeie roman of drama of bundel gedigte doen meer vir ’n taal ...

Elke beoefenaar van ’n kuns is en bly ’n leerling Afrikaanse Quotes, Positive Quotes, Verses, Qoutes, Poems, Language, Positivity, Writing, Sayings

Elke beoefenaar van ’n kuns is en bly ’n leerling | C Louis Leipoldt | Afrikaans | skrywers

Anton van Wouw ( gebore 20 November 1862, Driebergen (Nederland)- sterf 30 Julie 1945, Pretoria) was 'n Nederlands-gebore beeldhouer en word beskou as die vader die beeldhoukunste in Suid-Afrika. Van Wouw was ook die pleegpa van die bekende skilder, Jacobus Hendrik Pierneef. Sammy Marks het vir van Wouw gekontrakteer om die Krugerstandbeeld ter ere van oud-president Paul Kruger te ontwerp wat vandag nog in Kerkplein, Pretoria staan. Anton Van, African Sculptures, Jaco, African History, Lovers Art, South Africa, Colour, Portrait, Live

Anton van Wouw ( gebore 20 November 1862, Driebergen (Nederland)- sterf 30 Julie 1945, Pretoria) was 'n Nederlands-gebore beeldhouer en word beskou as die vader die beeldhoukunste in Suid-Afrika. Van Wouw was ook die pleegpa van die bekende skilder, Jacobus Hendrik Pierneef. Sammy Marks het vir van Wouw gekontrakteer om die Krugerstandbeeld ter ere van oud-president Paul Kruger te ontwerp wat vandag nog in Kerkplein, Pretoria staan.

Daniel François Malan, the first apartheid prime minister - formed South Africa’s first exclusively Afrikaner government and instituted the policy of apartheid. West Africa, South Africa, Majority Rule, Apartheid, Victoria Falls, Facial Recognition, My Land, African History, St Helena

In 1948 het die N.P. 401 834 stemme op hom verenig. Dit het 70 setels aan die Nasionale Party besorg, 65 aan die Verenigde Party, 9 aan die Afrikanerparty en ses aan die Arbeidersparty. Dit was vir die meeste Suid-Afrikaners en vir die buitewêreld 'n algehele verrassing. Smuts het as eerste minister bedank en is deur dr. D.F. Malan vervang. Vir die eerste keer in sy 38-jarige bestaan is die Unie geregeer deur 'n suiwer Afrikanerbewind al 12 ministers in die kabinet was Afrikaanssprekend.

Anton Van Wouw With Twee Hoekfigure in Rome Modern Sculpture, Sculpture Art, Anton Van, South African Art, African Sculptures, Folk Music, African History, Art Studios, Artist At Work

Anton Van Wouw With Twee Hoekfigure in Rome. BelAfrique your personal travel planner - www.BelAfrique.com

Verwoerd in die tuine van die Groote Schuur in Kaapstad - South African Air Force, 8 September, Lest We Forget, African History, Good Old, Countries, Culture, Memories, Times

Dr. en mev.Verwoerd in die tuine van die Groote Schuur in Kaapstad - 1958.

Audrey Blignault -skryfster Afrikaans, South Africa, Celebs, Culture, History, Writers, Countries, Om, People

Submit Ticket - WebHostingSpace.Net

Afrikaanse boeke, romans, speurverhale, uitgewers, Leesboeke, Aficana books, afrika boeke, African books, Swart luiperd, jasper, saartjie Trompie, Sias en Mias, Keurboslaan reekse. Afrikaanse boeke Afrikaanse tydskrifte, boekversamelaars