Putitinajar

Collection by Elza Van Doorn

10 
Pins
TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…

Peri Peri Sauce Recipe

Peri Peri Sauce

Make your own peri peri, or piri piri, sauce at home with this recipe. A traditional African sauce made from African Bird's Eye chiles.

Beet Blatjang ~ bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte

Beet Blatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

-bottel en bêre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg b…

Oudtydse Kerrie Boontjies Oppi spens rak Boerekos Resepte

Oudtydse Kerrie Boontjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Bo…

Hierdie resep behoort aan Annatjie Du Plessis. Sy bottel ryp tamaties aan die einde van die seisoen en gebruik dit heeljaar om enige maalvleis, pasta of potjiekos op te kikker. Pak ’n paar bottels in vir die kampterrein en gebruik net dít pleks van ander souse en geurmiddels.

Tuisgemaakte tamatiesous

Hierdie staatmaker-tamatiesous is heerlik saam met maalvleis, pasta of potjiekos.

Piekel uitjies Oppi spens rak Boerekos Resepte

Piekel uitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water 750ml bruin asyn 10 ml pepperkorrels 1.5kg klein uitjies kookwater 2 rooi brand r…