BYBEL VERSIES

Collection by Elsie Gerhardt

21 
Pins
 • 
15 
Followers
Elsie Gerhardt
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers

Werp al julle bekommernis op Hom

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

In gelukkige oomblikke:Prys God, In moeilike oomblikke: Soek God, In stil oomblikke: Aanbid God, In pynlike oomblikke: Vertrou God, Elke oomblik: Dank God

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Goedgeit Griekwa Psalm Afrikaans www.stickart.co.za More

StickArt | Wall Art | Wall Paper | Wall Patterns | Wall Decals

StickArt. Colour your walls the way you like it. Wall Art, Wall Decals, Wall Vinyl, Interactive Wallpaper, Party Printable, Home decor, Bunting, Enjoy

Sonder liefde is ons niks. #Afrikaans #RandomTruths #AgapeLove

Sonder liefde is ons niks. #Afrikaans #RandomTruths #AgapeLove

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.   1 Johannes 4:19 #afrikaans #bybelvers

Ons het Hom lief

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…