Maandag

Collection by Elsie Coertzen • Last updated 1 day ago

35 
Pins
Ons sukkel maar almal om ons motortjie in rat te kry vir die nuwe week se gejaag maar mag jou motortjie gevul wees met brandstof van God se Liefde, jou ratte geolie wees met God se Vrede en jou Navigator die Heilige Gees en mag dit sommer net goed gaan met die res van die week se reis. Lekker Dag, Blessed Week, Evening Greetings, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Psalm 119, Special Quotes, Day Wishes, Good Morning

Ons sukkel maar almal om ons motortjie in rat te kry vir die nuwe week se gejaag maar mag jou motortjie gevul wees met brandstof van God se Liefde, jou ratte geolie wees met God se Vrede en jou Navigator die Heilige Gees en mag dit sommer net goed gaan met die res van die week se reis.