More ideas from elsie
Soetmelkbeskuit  Lekker en vinnige beskuit... hemels saam koppie troos Boerekos Resepte

Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk.