God se padkaart vir ons lewe... #Afrikaans #iBelieve (God is in beheer)

1 PETRUS 1:23-25 want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly.  Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos ’n blom van die gras. Die gras verdor en sy blom val af,    maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.

Afrikaans,Dear God,Jesus,Friends,Motivation

Maleagi 2:13-14 En boonop doen julle dít: julle bedek die altaar van die Here met trane, met geween en versugting, omdat Hy Hom nie meer wend na die offer nie en dit van julle hand nie aanneem as welgevallig nie.  En julle vra: Waarom? Omdat die Here getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug aan wie jy ontrou geword het, terwyl sy tog jou metgesel is en die vrou van jou verbond.

Afrikaans,God

2 Korinthiërs 1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee."  God dankie vir die deernis, troos, leiding en beskerming wat U verskaf. #LiefGodGrootliks

Dag 150 Byelvers2 Sam 22:34 Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan.

More ideas
Dag 158 Psa 16:11 U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Op die regte tyd sal die Here doen wat Hy belowe het

Dag 170 1 Joh 5:2  Die liefde wat God gee blom en bloei juis in hom wat gehoorsaam luister na wat Jesus wil hê.

God is met jou...lewe voluit #Afrikaans #LifeQuotes __carinhearn

Vreugde... #Afrikaans #Happiness #InANutshell

Dag 151 Bybelvers Jes 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.

Jos 23:14 Self gaan ek nou die pad van almal op aarde. Julle weet met julle hele hart en siel dat nie een van al die goeie beloftes wat die Here julle God oor julle gemaak het, onvervul gebly het nie. Almal het uitgekom. Nie een belofte het onvervul gebly nie.

Pinterest
Search