annelien

Collection by Elsa Laubscher

51 
Pins
Elsa Laubscher
Lemon-Graham Icebox Cake - this gives me an idea.do a layered graham cracker icebox cake but use instant lemon pudding and cool whip Easy No Bake Desserts, Lemon Desserts, Lemon Recipes, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Summer Desserts, Tasty, Cold Desserts

SUURLEMOEN KONDENSMELK VLA TERT

Hierdie is my "lui huisvrou" tert vir elke dag! In 'n japtrap het ek sommer met niks 'n heerlike nagereg, tert en sonskyn in 'n bak vasgevang, kom lees hoe maklik, selfs my kinders kan dit maak! RESEP ½ kop vla poeier 100 ml suiker 4 kop melk 2 blikkies kondensmelk 200 ml suurlemoensap 1½ pakkie Tennisbeskuitjies - fyn gedruk ½ kop room 100 g strooisuiker 1 tl vanielje geursel METODE 1. Maak ‘n gladde pasta aan met 1 koppie melk en die vla poeier. 2. Kook die melk en voeg die gladde pasta…

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is. Pork Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Recipes, Ethnic Recipes, Picnic Foods, Grubs, Couscous, Quick Meals

Heuning gemarineerde Kortrib skywe

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is...die

Boerekos met 'n Twist: Rooisous Marinade vir alle vleis soorte. South African Recipes, Pudding, Favorite Recipes, Desserts, Afrikaans, Dressings, Dips, Food, Beef

Rooisous Marinade vir alle vleis soorte.

Hierdie is 'n vinnige sousie om te maak en bevat al die bestanddele in 'n normale koskas. Die sous braai die vleis mooi bruin en gee 'n heerlike taai toffie lagie. Dus, suig die vingers af lekker, waar niemand jou kan sien nie! Van hoender, bees, skaap,

Hierdie is nie net ‘n slaai nie, maar ook geskik vir ’n ligte middagete om in te pak vir die werk se kospakkie en ook vir honger monde na skool. My idee van vinnige etes is enige iets wat ek onder 30 minute kan maak en met South African Recipes, Afrikaans, Rolling Pin, Pasta Dishes, Kos, Salad Recipes, Salads, Recipies, Low Carb

Vullende Pasta slaai

Hierdie is nie net ‘n slaai nie, maar ook geskik vir ’n ligte middagete om in te pak vir die werk se kospakkie en ook vir honger monde na skool. My idee van vinnige etes is enige iets wat ek onder 30 minute kan maak en met

Buttermilk Rusks Recipe - first created by Afrikaners during their long treks around southern Africa. Rusks are best enjoyed dunked into a cup of Rooibos tea or moerkoffie. South African Desserts, South African Recipes, Egg Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Recipies, Buttermilk Rusks, Kos

WIT KARRINGMELK BESKUIT

Hierdie heerlike bolletjies karringmelk beskuit kan net die regte ding wees om jou dag mee te begin. My Ma het hierdie bondeltjies liefde altyd vir ons vir ‘n spesiale bederfie gebak om saam te stuur na ‘n naweek weg van die Universiteit. As ek by die woontsel gekom het was my bak behoorlik geplunder deur die ander 4 meisies met wie ek gedeel het! Elke bolletjie word individueel gerol en dan in die pannetjie gepak. Na die tyd word die uit mekaar gebreek en gedroog. Ek vind dat die snyery die…

Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. South African Recipes, Green Beans, Spinach, Carrots, Vegetables, Food, Veggies, Essen, Vegetable Recipes

Aartappel en Groenbone gereg

Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. Daarna haal ek die vleis uit om te rus voordat dit gesny word. Ek voeg

The Flourishing Foodie: Boozy Christmas Fruit Cake Desserts To Make, Holiday Baking, Christmas Desserts, Christmas Fruitcake, Christmas Fruit Cake Recipe, Health Desserts, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes

Annelien se Vrugtekoek-twist!

Hierdie koek is ongelooflik klam. Die bestanddele het ek so uitgewerk dat dit ’n ekonomiese koek is om te bak. Jy kan wel luuks gaan met die koek soos om ’n kwart van die koekvrugte met glansvrugte soos makataan stukke of vye te vervang. Verder kan die resep sonder alkohol gemaak word en die alkohol kan met vrugte sappe soos appelsap en lemoensap vervang word. Ek sit bietjie kakao by die mengsel om die smake van die speserye op te tel. Dit is regtig subtiele geure wat so perfek trou met die…

 Die geure is eenvoudig tog uniek. Elke keer wat ek hierdie dis voorsit kan die mense nie ophou vra na die resep. 1 blikkie Room mielies 125 ml Room of melk 6 Eiers - geklits ½ k Ham - op gekap 3 e Koekmeel 3 e Botter 1 k Spinasie blare Savory Tart, South African Recipes, Quiche, Feta, Ham, Cauliflower, Recipies, Appetizers, Snacks

Pikante Hoender Mayo tertjies

Hierdie is so ’n effense kroek kors tussen ‘n blaardeeg en broskors. Die geheim is die koud bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel. Verder is hierdie deeg binne 5 minute gereed, geen rustyd nodig nie. Die ongebakte tertjies kan gevries word vir

Patat rol is iets wat ek mee grootgeword het as my pa vir ons snoek gebraai het. Moeder het die patats in ’n kasserol bak gaargemaak en dan die velletjies afgetrek. My dae is so vol dat ek maar gou die patats skil en gaarkook in water, Veggie Dishes, Vegetable Recipes, South African Recipes, Kos, Apple Pie, Vegetables, Water, Desserts, Veggie Platters

Patat en karamel rol

Patat rol is iets wat ek mee grootgeword het as my pa vir ons snoek gebraai het. Moeder het die patats in ’n kasserol bak gaargemaak en dan die velletjies afgetrek. My dae is so vol dat ek maar gou die patats skil en gaarkook in water,

Wat is trooskos? Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang.dan gryp ek my ou Aga pot en kook melkkos. Die reuk van kaneel streel my gemoed en bring soveel wonderlike herinngeringe mee, van tye South African Recipes, Ethnic Recipes, Melktert, Dessert Recipes, Desserts, Light Recipes, Cornbread, Kos, Vegetarian Recipes

MELKKOS

Wat is trooskos? Wel, trooskos is vir my siel soos soene op ‘n seer wond! As ek koud kry of na geliefdes verlang, dan gryp ek my ou Aga pot en kook melkkos. Wat is jou trooskos en hoekom? RESEP 2 liter melk 170 g koekmeel 5 ml sout 20 g botter kaneelsuiker METODE 1. Smeer die boom van jou beste melktert kastrol met botter om aanbrand te voorkom. 2. Sif die droë bestanddele saam en vryf die botter in die koekmeel in totdat jy GEEN korreltjies botter voel, dit moet soos broodkrummels lyk. 3…

Hierdie gemmerbrood is vinnig en maklik. Geen kinkels in die kabel. Vir variasie kan gekapte dadels wat in Ginger Loaf, Fresh Ginger, Bread Recipes, Cake Recipes, Cupcake Photos, South African Recipes, Ginger Cookies, Loaf Cake, Gourmet

Gemmer brood

Hierdie gemmerbrood is vinnig en maklik. Geen kinkels in die kabel. Vir variasie kan 100g gekapte dadels wat in 'n halwe koppie water met rumgeursel gekook is, bygevoeg word. Goue stroop kan met melasse stroop vervang word. 280 g (2 k) koekmeel 5 mℓ (1 t) fyn gemmer, kan tot 2 t gebruik 2.5 mℓ (½ t) kaneel 2.5 mℓ (½ t) neutmuskaat 5 mℓ (1 t) koeksoda Knippie sout 115 g (½ k) botter of bak margarien 125 mℓ (½ k) goue stroop 100 g (½ k) sagte bruinsuiker (treacle sugar) 125 mℓ (½ k) kookwater…

Lemon Water with Fresh Mint. Definitely will be using this for my detox! Lemon Mint Water, Juice Of One Lemon, Fresh Mint, Healthy Detox, Healthy Drinks, Healthy Food, Healthy Recipes, Comidas Light, Bebidas Detox

SUURLEMOEN-MINT EN ROOIBOS YSTEE

As jy voel dat die hel se deure oop is op 'n warm somers dag dan is hierdie dorsles ystee net die ding om daar deure weer mooi toe te maak! Ek maak sommer dubbel die stroop en vries die helfte en die ander bly in die yskas en gebruik dan soos nodig. RESEP 4 k Vars ment blare - grof gekap 4 k Suurlemoensap 2 k Sterk rooibostee 4 k Suiker ½ k Gemmer wortel - fyn gekap Sodawater om glase vol te maak METODE 1. Plaas die mint, suurlemoensap, rooibos tee, suiker en gemmer in groot kastrol en kook…

The BEST Hummingbird Cake Think carrot cake flavors meet banana bread in a moist never disappoints cake Its going to become your favorite Glutenfree option Popular Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Dessert Ideas, Cake Ideas

Piesang en Pynappel brood/koek

Ek hou van eksperimenteer in die kombuis met allerlei bestanddele sonder om verhoudings ernstig te versteur. So het ek verlede jaar navorsing gedoen oor die Hummingbird koek en die Wortelkoek soos ons dit in vandag se tyd ken, en besef die resepte het maar ook deur sy eie vorm van evolusie gegaan. Die wortelkoek het afgestam van die Hummingbird koek. Nou waarheen gaan ek met die geskrif dink jy? Wel, beide hierdie resepte kry piesang en pynappel in. So het ek met ‘n ou piesangbrood resep…

Boerekos met & Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met & Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie Kos, Hummus, Ethnic Recipes, Aries, Blackbird

Home

Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met 'n Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie getoets is nie. My resepte

Boerekos met 'n Twist Kos, Chips, Turkey, Meat, Board, Potato Chip, Turkey Country, Aries, Blackbird

Boerekos met 'n Twist

Hierdie is 'n Blog oor Boerekos met 'n Twist.