Teks - Num 6:24-26 #Afrikaans #Scripture
PSALMS 118:1 Loof die Here , want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Die Here is...langs my, voor my, agter my, in my, bokant my, by my
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die Here is...langs my, voor my, agter my, in my, ...
Bybelvers: Psalm 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.
Dag 66 Bybelvers: Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
Psalm 143:8, uit die Afrikaanse Bybel (1983-vertaling) #Kruispad-tydskrif
Die oë van die Here - Psalm 34
Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep. PSALMS 34:16 AFR53 lockscreen