Tuna en Sampioen gebak
Korslose tunatert
Dis die een! || Resepte || Ouma Koekie se Biedouw-tuna || Druk
Maklike Tunatert
Oond 180 gr C. Meng saam: 1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor
RESEPTE: 8 etes met geblikte tuna
Wanneer tyd min is en koskaste leeg, is geblikte tuna altyd ’n staatmaker. Hier is 8 heerlike resepte met geblikte tuna.
RSG - Dis die een! || Resepte || Lina van Aswegen se tunapatee
The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…
RESEPTE: 8 etes met geblikte tuna
Wanneer tyd min is en koskaste leeg, is geblikte tuna altyd ’n staatmaker. Hier is 8 heerlike resepte met geblikte tuna.
Maklike tuna-en-rys-maaltyd
Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.
tunagebak – Boerekos – Kook met Nostalgie
Smul Tuna Gebak ~ Smul lekker tuna en pasta gebak ~ liplekker wenner !