Receipes

Collection by Elsabe Kuhn

14 
Pins
Elsabe Kuhn
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Tripe Recipes, Yummy Recipes, Kos, Biltong, South African Recipes, Light Recipes

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Snacks, Desserts, Baking Ideas, Cookie Recipes

Maklike Tertjiedeeg (tertjies) - Food Lovers Recipes

Bestanddele: 2 k koekmeel ½ t kremetart ¼ t sout 250 g harde botter Sodawater (genoeg om ‘n deeg mee te vorm) Metode: Meng koekmeel, kremetart en sout. Vryf die harde botter in met jou vingerpunte tot lyk soos growwe mieliemeel. Maak aan met sodawater. Plaas rukkie in yskas. Rol uit en gebruik vir konfyt …

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper . 2 x 125 ml houertjies room Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Kos, Ma Baker

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper... 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 e maizena 1 groot eier 1 e melk mespunt sout Metode: Voorverhit oond 200 °C. Sif bruismeel en sout 2 keer. Gooi nou die gerasperde botter by en met vingerpunte vryf dit goed deur. Gooi room geleidelik tot deeg bol vorm, trek toe met plastiek en sit in yskas vir 20 min. Intussen meng die maizena goed met jou konfyt (help dat konfyt nie…