When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

skons

Collection by Elsabe Koelewyn

10 
Pins
Kaas en Suurroom Skons | Boerekos – Kook met Nostalgie Savory Snacks, Breakfast Recipes, Breakfast Ideas, Easy Meals, Meet, Stuffed Peppers, Scones, Muffins, Nostalgia

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houertjie suurroom 3 el botter, gesmelt 1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper mespunt rooipeper (cayen ne pepper) 3o ml gekapte pietersielie (droog is ook reg) knypie sout *1 ekstra eier geklits vir verf So maak jy: Voorverhit die oond 200°C. Sif die bruismeel, sout,, rooipeper saam Meng in aparte bak…

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar & lekker ligte skon. Geen uitrol of . Muffin Pan Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker, Quiche

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… Kos, South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

The Best Cheese Muffins Plain Flour Recipes on Yummly Yogurt Muffins, Savory Muffins, Savory Snacks, Muffin Tin Recipes, Flour Recipes, Baking Recipes, Cheese Scones, Cheese Puffs, Biscuit Mix

Kaas Skons

Oond 180 gr C. In mengbak; 2 k koekmeel, 4 t bakpoeier, 1/4 t sout, 1/2 t mosterdpoeier, 45 ml sonneblom-olie, 2 eiers, 1 k melk en 1 k gerasperde kaas. Meng deur, moenie te veel roer. Skep in gesmeerde muffinpan. Bak vir 25 minute tot goudbruin en gaar. Bedien warm of koud.

scones – Ministry of Food style. BEST cheese scones EVER and soooo easy! This recipe will def stick around in my cookbook!BEST cheese scones EVER and soooo easy! This recipe will def stick around in my cookbook! Ma Baker, Easy Cheese, Making Cheese, Cheese Food, Cheddar Cheese, South African Recipes, South African Food, Good Food, Yummy Food

Cheese-scones SA Recipes | Old Style Recipes Cheese-scones

Favourite South African Recipes :: Cheese-scones

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… Kos, South African Dishes, South African Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Dough Biltong and Cheese Muffins Savory Muffins, Cheese Muffins, Savory Snacks, Cheese Pies, Baking Muffins, Easy Snacks, Kos, South African Dishes, South African Recipes

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast Muffins, Kos, Ma Baker, Great Recipes

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… Kos, Easy Cooking, Cooking Recipes, Easy Recipes, Homemade Donuts, Recipe Filing, South African Recipes, Savoury Baking, Salty Snacks