How To Preserve Food For Long-Term Crisis | Survivopedia
[Resep] Hoenderrol | Maroela Media
Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word.
Gemerkoekies | Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
OUMA SE BROOD
OUMA SE BROOD http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/ouma-se-brood.html 1kg Koekmeel 1 Pakkie droee gis 30ml Olie 30ml Asyn 20ml Sout 10ml Suiker 600ml Lou Water Meng al die droee bestanddele saam Meng die water met die asyn en olie Meng nou die water mengsel met die meel mengsel Laat rys vir 2-3 ure Verdeel in 2 broodpanne Laat weer rys vir n half uur Bak teen 180*C vir 1h.. *Boerekos* Geplaas deur: Gerhard En Theresa Steyn En hier het * Chantell Scheepers Mustoe* hom…
KONDENSMELK BALLETJIES
KONDENSMELK BALLETJIES Hilda Dates Steyn Crush finely 1 pk Marie Biscuits, put into a mixing bowl, and add 1 tin Condensed milk and 1 cup of fine Coconut... Mix well with a wooden spoon. Wash hands well and roll little balls...then roll in coconut. Enjoy Bietjie taai om mee te werk, so jy as jou hande nou en dan afspoel en los hande bietjie klam, Maak dit makliker om te rol. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/kondensmelk-balletjies.html Johan van Lelyveld…
Resep-video: Stroopsoet-sjokoladekoek | Maroela Media
Dit is die klamste koek wat jy ooit sal maak.