elrie oberholzer

elrie oberholzer

elrie oberholzer
More ideas from elrie
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

Pampoenkoekies met stroop, >Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit. Dié resep met die soet stroop kom van Susan, die ma van Herman Lensing, SARIE-kosredakteur.

Pampoenkoekies met stroop, Baie van ons maak pampoenkoekies as 'n bygereg, maar tradisioneel is dit as nagereg voorgesit.

Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis.