Geluk is tuisgemaak.

Geluk is tuisgemaak.

Ek drink wyn.... (Uit Idees Tydskrif Nov 2016)

(Uit Idees Tydskrif Nov More

Vrede

Vrede

definisie van 'n boeremeisie, 'n meisie met 'n sterk persoonlikheid, wat vir haarself kan dink, wat weet wat sy werd is en wat vir niks minder as die beste val nie

Uys Krige se Plaashek strofe

Uys Krige se Plaashek strofe

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277): My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak, die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos. O my nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink

Net omdat iemand goed lyk, beteken dit nie hulle is goed vir jou nie. Suur melk is nogsteeds wit

Pinterest
Search