Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Oorsig oor die Afrikaanse eBoek, Dis koue kos, skat: Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe.

Nuus - Formidabele Vroue: Afrikaanse eBoek naweek

myafrikaans.com

NB Publishers | Book Details | Die staat teen Anna Bruwer

nb.co.za

afrikaans fiction - Google Search

Pinned from

google.co.za

Tabernakel Annelie Botes - Google Search

Pinned from

google.co.za

100 Afrikaanse Boeke om te lees | Annelie Botes se nuwe roman, Thula-thula, waarin sy nie doekies omdraai oor bloedskande nie, is nie vir sensitiewe lesers nie. In die verhaal ondersoek sy die dinamika in ‘n gesin waar ‘n pa sy dogter verkrag en sodomiseer en die ma ondoeltreffend optree. Die leser ontmoet Gertruida Strydom ná die begrafnis van haar ouers, Abel en Susarah, wanneer sy ‘n groen toegang-verbode-bord by die hek van hul plaas, Kiepersolkloof, opsit. En vir die volgende vier dae

Pinned from

myvolk.co.za

VERLOS DEUR DIE LIEFDE. Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. Beskikbaar by CUM Boeke.

Pinned from

cumbooks.co.za

'n Vrou gaan dokter toe - Stijn en Carmen het alles - hulle is jonk, ryk, mooi, vervuld in loopbaan en liefde en het ‘n pragtige jong dogtertjie. As yuppies in kosmopolitiese Amsterdam is die wêreld hul speelplek. Dan kry Carmen kanker. Terwyl sy optimisties die chemoterapie en bestraling ondergaan, ontvlug Stijn deur affairs en partytjies. Maar net om ook te staan te kom voor die finale eise van die lewe en die liefde.

Pinned from

takealot.com

Mara - Maria is bloedjonk, en swanger. Op die klein Nederlandse dorpie waar haar stiefpa predikant is, is dit ongehoord. Sy word inderhaas na haar tante weggestuur om uit die oog van die dorp geboorte te gee. Wie is haar dogter Mara se pa? En sal Maria Mara kan leer liefkry? https://www.overdrive.com/media/2167087/mara

Pinned from

loot.co.za