Pinterest
search
Buttery Beer Bread Recipe ~ This bread is thrown together within just a few minutes, then fresh out of the oven in an hour

Buttery Beer Bread

Buttery Beer Bread Recipe ~ This bread is thrown together within just a few minutes, then fresh out of the oven in an hour. We substitute ginger ale for the beer and its soooo good!

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Groenboontjie-bredie | SARIE | Green bean stew

Groenboontjie-bredie / Green bean stew - my god my taste buds are remembering all these awesome tastes

Tomato bredie recipe | South African recipes | Cookbook.co.za

tomato_bredie (We don't eat lamb or mutton but this works just as well with beef - just cook it slowly for longer)

Lamsboud met gebraaide aartappels | SARIE

Ons het in die SARIE-argief vir jou 10 van die lekkerste Sondagkos-resepte gaan uitgrawe om jou warm te hou dié winter.

Uit die Huisgenoot kombuis: Mini-melkterte

Mini-melkterte

Best Bobotie

by trixie The Best Bobotie. "This South African original is similar to meatloaf, but so much better. A slightly sweet curry flavors ground beef with a milk and egg custard on top.

ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml (2 t) koffiepoeier 15 ml (1 e) kookwater 500 ml (2 k) koekmeel, gesif VULSEL 50 g (½ plak) donkersjokolade, gesmelt Metode Stel oond op 180 °C. Room botter en versiersuiker tot liggeel. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits goed. Roer koekmeel by bottermengsel. Dit sal sagte deeg wees. Voer bakplaat met bakpapier uit. Skep deeg in spuitsak met meduim…

Search