Recipes

Collection by Elmarie du • Last updated 3 weeks ago

10 
Pins
ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed. Ham and sweet potato bake South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Appetiser Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Turkish Delight, Ma Baker

[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

1 tert Bestanddele KORS 460 ml e) botter 30 ml e) strooisuiker Cream Pie Recipes, Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Custard Recipes, Healthy Recipes, Lemon Meringue Recipe

Suurlemoenmeringuetert

1 tert Bestanddele KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Milk Recipes

Vlatert

Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die bo-laag. Kors 1 pakkie klapperkoekies, fyn gedruk... 50 ml botter, gesmelt 45 ml kondensmelk 3 ml kaneel Vulsel 500 ml melk 15 ml botter 60 ml vlapoeier 45 ml suiker Knippie sout Bo-laag: 1 blik kondensmelk 100 ml suurlemoensap 1 blikkie grenadella-pulp Meng al die bestanddele vir die kors saam en druk dit op die bodem van ‘n gesmeerde tertbord van 30 cm x 20…

Resep: Pepermenttert | Maroela Media Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Apple Desserts, Custard Recipes, Cold Desserts, Baking Desserts

Resep: Pepermenttert | Maroela Media

Maak die tert vandag sodat dit die hele naweek kan hou!

 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Other Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Recipies, Baking Ideas, Fudge Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes

Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier met vanilla Smelt margarien oor baie lae hitte tot net gesmelt, voeg kakao, versiersuiker, geklitste eier by. Verwyder van plaat en gooi krummel beskuitjies by, meng goed Giet in gesmeerde bak, sit in yskas en laat goed koud word Sny in blokkies……….. geniet

A plain madeira sponge cake made with simple ingredients. You can never go wrong with this Madeira cake. Cake Recipes Uk, Sponge Cake Recipes, Dutch Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, English Recipes, Pudding Recipes, Madera Cake, Madeira Cake Recipe

Plain Madeira cake

·
23 reviews
·
55 minutes
·

A plain madeira sponge cake made with simple ingredients. You can never go wrong with this Madeira cake.

Search Results for: anys beskuit - Food Lovers Recipes Kos, All Bran, Smoothies, Biltong, South African Recipes, Butter, Pasta, Stuffed Green Peppers, Chutney

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]

The Best Quiche EVER! Makes a beautiful and delicious quiche. I served with Roasted Red Pepper Goat Cheese Soup for an amazing meal! Breakfast Dishes, Breakfast Recipes, Food For Thought, Spinach Stuffed Mushrooms, Stuffed Peppers, Quiches, Cheese Soup, Goat Cheese, Gruyere Cheese

My Favorite Quiche!

***It's not often that a recipe is worthy of re-posting. I think I've only done that once or twice in the entire time I've written this b...

Sjokolade Beskuitjie Fudge | Boerekos – Kook met Nostalgie Guava Desserts, Melktert, Spare Ribs, Instant Pudding, Eclairs, Beets, Fudge, Homemade, Afrikaans

Van Kondensmelk tot Karamel – Boerekos – Kook met Nostalgie

n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep kastrol en bedek dit met water.(Blikkies moet toe onder die water wees) Bring die water tot kookpunt, verlaag die hitte toto prut plaas ‘n skuins deksel op en hou die kookproses aan die gang Dit is belangrik…