Vis

Collection by Elmari

9 
Pins
Savory Salmon (or Tuna) Impossible Pie. Mix everything together then bake, it forms it's own crust. Tuna Recipes, Quiche Recipes, Pie Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Microwave Recipes, Dinner Recipes, Tuna Dishes

Maklike Tunatert

Oond 180 gr C. Meng saam: 1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

Ingredients 1 tin of Pilchards ( I’m using the hot chili) 1 small onion chopped finely 2 fresh garlic cloves chopped finely 1 egg 1 cup of dry bread crumbs ( very important or your Frikkadel … Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Main Dishes, Canned Fish Recipes, Cooking Recipes, Diabetic Recipes, Vegan Recipes, Kos

PILCHARD FRIKKADEL

PILCHARD FRIKKADEL Ingredients 1 tin of Pilchards ( I'm using the hot chili) ... 1 small onion chopped finely 2 fresh garlic clo...

Maklike tuna-en-rys-maaltyd Easy tuna and rice meal Rice Bake Recipes, Tuna Recipes, Casserole Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Seafood Recipes, Healthy Meals, Healthy Eating

Maklike tuna-en-rys-maaltyd

Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.

Helena Kruger DOOPBESLAG VIR VIS Bestanddele 250 ml Meelblom 2 ml Sout 5 ml Bakpoeier [ en n mespunt Koeksoda] 250 ml Water [ misk... Meat Recipes, Seafood Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Best Potato Salad Recipe, Battered Fish

DOOPBESLAG VIR VIS / GEBAKTE VIS

Helena Kruger DOOPBESLAG VIR VIS Bestanddele 250 ml Meelblom 2 ml Sout 5 ml Bakpoeier [ en n mespunt Koeksoda] 250 ml Water [ miskien nog n bietjie vir n lekker dun beslag ] Metode Sif die droë bestanddele saam en voeg genoeg vloeistof by om 'n dun beslag te vorm. Laat 15min. staan en doop jou vis wat in skoon koekmeel gerol en afgeskud is in jou beslag. [ ek gooi net n bietjie skoon vis speserye oor my vis voor ek dit in die meel rol.] Braai dan in lekker diep warm olie so 4-5min aan n kant…